Azrielle Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Petrus V - Mei 2024
Algehele gradering
Was uitstekend.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Petrus. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete.
Jacobusleon M - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklike, billike verblyf.
Riana G - Jul 2023
Algehele gradering
Puik gastehuis met beste diens.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Riana, ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Charmaine
Marita S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker verwelkoming. Pragtige kamer en groot badkamer. Heerlike ontbyt soggens in die kamer bedien.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Kom kuier enige tyd.
Groete
Joseph A - Apr 2023
Algehele gradering
Kuier was korter as beplan, kon nie al die fasiliteite benut nie.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Joseph
Bly julle het tuis gevoel. Ons webwerf wys duidelik dat ons net DStv Compact aanbied by gastehuis.
Mooi bly en groete
Charmaine Van Der Walt
Zinitha T - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful place to relax.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Thank you Zinitha, we look forward to your next visit.
Regards
Roedolf K - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie,
Groete
Martin D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende mense en baie goeie waarde vir geld.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Martin, ons hoop ons sien julle weer binnekort by Azrielle Gastehuis.
Groete
Katiba Paulus M - Aug 2022
Algehele gradering
The owner or manager attended to my requests with a smile.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Hi Katiba, thank you for you're feedback, we will look at the wifi connection.
Hope to see you soon.
Regards
Tiaan J - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie nice plek.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Hi Tiaan,
Thank you for you're feedback and hoping to see you soon.
Kind regards
Laurianne U - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, ons sien julle binnekort.
Groete
Michele C - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, rustig.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Michelle.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Charmaine
Elma P - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike gastehuis.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Elmarie, so lekker dat julle bietjie kom kuier het.
Julle is altyd welkom by Azrielle Gastehuis.
Groete,
Charmaine
Michele C - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangename gasvrou en baie netjies en skoon.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Michele, hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Charmaine
Marion R - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Azrielle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marion.
Ons wag vir julle volgende kuier.
Groete,
Charmaine
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat