LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+90
Selfsorg in Kuilsrivier

Azura Sleep Cederberg Estate   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Raymond K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was so veilig dat ons die motor kon los vir lang ure sonder toesig. Baie lekker en het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Aug 2026

Rustig gebly vir 'n besige toer. Skoon en netjies. Die plekkie het al die geriewe wat nodig is vir 'n langer bly. Groot grasperk met 'n swembad en speelarea vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alton W
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Stil en rustig. Baie veilig. Baie stil en rustige area. Naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Dankie vir die resensie.

Kyle V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

It was good. It was a good room, just really needs aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
2.2
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate

Cathy M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Jan 2025

We had a good stay. It was good. We just really struggled with the mirror since there was only one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Hi, we have added a full-length mirror as well. Thank you for the review.

Elsa V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflik. Dit was beter as verwag. Mooi en skoon en fasiliteite ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Baie dankie vir jou resensie, Wian. Dit word waardeer.

Kenton K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uistekend. Dit was baie aangenaam gewees. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Baie dankie. Bly dat julle dit geniet het. Groete

Hansie S
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sake reis, baie goed gelee en maklik na hoof roetes, Kaap altyd mooi! Baie netjies, groot en gerieflik, baie modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Baie dankie Hansie, ons waardeer opreg die resensie. Die Kaap is verseker 'n mooi plek. Kom kuier gerus weer. Groete, Christo

Rozanne B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie vriendelike diens deur Christo en netjiese, skoon verblyf. Heerlik met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Azura Sleep Cederberg Estate
Baie dankie vir die positiewe resensie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cederberg Estate, Haasendal, Kuils River, 7580, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA410d5f0dd3da12f9d2f7c4fa026e5f78d264bd4e3798bc4197ec8d6fdaa0a34433fd3edc5d365987730707a8a59fc33a21af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Cederberg Estate Haasendal 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.90384368339 18.704166749668