Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azura Sleep Cederberg Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cederberg Landgoed 191, Haasendal, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Azura Sleep Cederberg Estate bied verblyf in 3 selfsorgwoonstelle in Haasendal, Kuilsrivier. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf winkelsentrums en gewilde restaurante.

Daar is 3 woonstelle, 2 ateljeewoonstelle en 1 tweeslaapkamerwoonstel.

Die ateljeewoonstelle het elkeen 'n oopplan-slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elkeen van hierdie woonstelle het slaapplek vir 3 gaste. Handdoeke en linne word voorsien. Hierdie woonstelle het ook elkeen 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix of Prime Video. Sommige eenhede het DStv-toegang. Elke woonstel het 'n waaier.

Die tweeslaapkamerwoonstel se hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en linne word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix of Prime Video. Sommige eenhede het DStv-toegang. Elke woonstel het 'n waaier.

Daar is veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area, gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstelle is 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 35 km vanaf Kaapstad se middestad, 19 km vanaf Stellenbosch en 34 km vanaf Franschhoek. Die woonstelle is die ideale basis om die Kaapse Wynroete te verken en is ook naby Tygervalley Mall, Kuilsrivier Gholfklub, Century City en Bracken Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kb K
Saam met lewensmaat
5.0
Uistekend. Dit was baie aangenaam gewees. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek.
Sep 2024
Hansie S
Besigheidsreis
5.0
Sake reis, baie goed gelee en maklik na hoof roetes, Kaap altyd mooi! Baie netjies, groot en gerieflik, baie modern.
Apr 2024
Rozanne B
Besigheidsreis
5.0
Baie vriendelike diens deur Christo en netjiese, skoon verblyf. Heerlik met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Apr 2024
Susanmarie A
Besigheidsreis
5.0
Goeie ligging, waarde vir geld. Sentraal gelee, goed ingerig, skoon en netjies.
Nov 2023
Lindsey C
Saam met vriende
4.8
Peaceful and quiet, relaxing, spacious and private. Enjoyable and relaxing 3-night stay. All necessary facilities made available for th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Cederberg Landgoed 191, Haasendal, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azura Sleep Cederberg Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cederberg Landgoed 191, Haasendal, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f33b0ef8b0cb1a4eb15e19039479f10b7a1330190cdbe9388e4d9baa34060d482baddc971da88d3e7e3dba07133e35d3507?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 191 Cederberg Estate Haasendal 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -33.904211 18.704325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang