+14

Azure 216

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 610 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure 216 is 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Big Bay, Kaapstad. Dié eenheid is smaakvol versier, net 200 m van die strand af, en net 'n klein entjie se loop vanaf winkels en restaurante.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die badkamer het 'n aparte bad en stort. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik oor die basiese geriewe om heerlike maaltye op te tower. Die ruim woonkamer het 'n TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte op Tafelberg en Robbeneiland. En die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Azure 216 is loopafstand van die MyCity-bushalte, vlieërbranderry- en seilplankwinkels, 'n boetiek, en die koffiewinkels af. Dis die ideale plek vir paartjies, gesinne en watersportentoesiaste.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure 216 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 610
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 610
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Beach Estate Boulevard, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZGNiMDViLTgzODItNGJlNS05NTJkLWM0NjZjNGM1OGI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792420251112 18.459075522514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang