Azure 25
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Azure 25 is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks teen die kus in Big Bay. Dis sowat 200 m vanaf die strand met ‘n uitsig op Tafelberg en Leeukop.
Dié woonstel beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ‘n stapelbed. Die badkamer het ‘n stort en bad. Die oopplan-kombuis is vir selfsorg toegerus.
Die sitkamer het ‘n gemaklike rusbank en ‘n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar om flieks en reekse te stroom. ‘n Glasskuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en ‘n uitsig oor die omgewing.
Die kompleks bied ‘n gemeenskaplike swembad naby die woonstel en daar is 2 aangewese, veilige parkeerplekke. Die Eden on the Bay-winkelsentrum is oorkant die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Azure 25 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 47
Jaar gelys 7
Ligging
- Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure 25 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom