Azure Big Bay 13
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R849 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Azure Big Bay 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand, winkelsentrums, restaurante en kroeë.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, aparte badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis het 'n etenstafel en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 2 staanwaaiers. Dit lei na die balkon wat weer na die gemeenskaplike swembad lei.
Die goue strande in die area is die ideale plek vir watersport soos seilplankry en sweefski, asook vir landsport soos vierwielmotorfietsry en voetslaan.
Slaapplek
’n Bespreking by Azure Big Bay 13 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Jaar gelys 7
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure Big Bay 13 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan, 13 Azure on the Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom