Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die woonstel bied selfsorgverblyf.
Rook is binnenshuis verbode en word slegs op die balkonne toegelat.
Maak asb. seker die huis is te alle tye gesluit.
Gaste moet asb. die woonstel soos hulle eie huis respekteer. Gebruik die skoonmaakprodukte wat voorsien word. Vir verblyf van langer as 7 dae word 'n weeklikse skoonmaakdiens ingesluit. Vir alle ander besprekings sal slegs 'n uitklokskoonmaakdiens voorsien word.
Ekstra skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Laat die eienaar asb. van enige skade aan die perseel weet.
Respekteer asb. die bure.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto Du Plessis Drive, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang