4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Otto Du Plessis Drive, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dié stylvolle selfsorgwoonstel met 'n tropies-tema is in die veilige Azure on Big Bay-kompleks, stapafstand vanaf die see, geleë. Die kompleks is net 'n paar meter vanaf die Eden on the Bay-leefstylsentrum en dit maak dié woonstel die ideale vakansiebestemming by die see.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix- en Showmax-toegang. Gratis WiFi met 'n UPS-rugsteunkragstelsel vir beurtkrag is beskikbaar.
Gaste het toegang tot herlaaibare noodligte, 'n gasstofie en 2 onderdakparkeerplekke. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer en bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en dek.
Eden on the Bay is net 'n entjie se stap ver en bied 'n rits uitstekende restaurante met see-uitsigte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mutoni Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis Drive, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Azure on Big Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Otto Du Plessis Drive, 211 Azure on Big Bay, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang