6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, ’n bekoorlike landgoed in Struisbaai wat maklik bereikbaar is vanaf die strand. Struisbaai spog met een van die langste, ongerepte wit strande in die Suidelike Halfrond, wit vissermanshuisies, kleurvolle vissersbote, ’n hawe en hope kusbekoring.
Verblyf word in ’n drieslaapkamerhuis gebied wat slaapplek vir 6 gaste het. Daar is 2 slaapkamers met ’n dubbelbed, en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers wat albei ’n stort het.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en daar is ook ’n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het ’n TV met DStv en ’n binnebraai-area. ’n Buitebraai is ook beskikbaar. Daar is geen WiFi nie.
Die hoofstrand is ’n fantastiese plek vir watersport soos kajak, bootritte, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry. Gaste kan ook op die strand gaan stap, skulpe optel of walviskyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Azzaria's het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Chlamys Street, Langezandt, Struisbaai, 7270, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang