Springs Akkommodasie by B@Home | LekkeSlaap
+24

B@Home

20 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein , Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

B@Home is in die suidelike deel van Springs naby die N17 en alle industrieë geleë. Gaste kan op die bankies in die tuin ontspan of op die groot outydse stoep die rustigheid geniet.

Die akkommodasie bied 2 eenslaapkamerwoonstelle, 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n privaat ingang. Daar is ook 'n selfsorgkothuis wat volledig ingerig is. Die eenhede het elkeen 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n nie-alkoholiese eerlikheidskroeg.

Die gastehuis het gratis WiFi, kluise in die kamers, geslote kringtelevisie, DStv-hotelpakket, wasgoeddienste, kamerdiens en die kamer word saans mooi voorberei. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar.

B@Home is naby Marievale Bird Sanctuary geleë. Dis 3 km vanaf die naaste kroeg en restaurant en naby supermarkte en wegneemrestaurante. Carnival City Casino en teaters is 10 minute se ry van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir B@Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lysterlaan 5, Daggafontein , Springs, 1559, Gauteng
  • Gaste dink B@Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein , Springs, 1559, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3OGVlZGFhLTAwN2ItNGY0Yy05ZTlmLWI5NGIxM2ZmZTljZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 5 Lyster Avenue Daggafontein 1559 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.297300935246 28.489726781845
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za