B My Guest

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Eduard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie geniet die een aand. Al was dit net een nag, het ons lekker gebly en ook rustig geslaap. Dis so koel en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u by B My Guest tuis gegaan het. Dit was aangenaam om u as ons gas te kon hê.

Milmarie L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie netjies, gemaklik en vreeslik vriendelike mense. Ongelooflik lekker. Baie gemaklik en vreeslik vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het, altyd so groot plesier om sulke vriendelike gaste soos u te hê.

Randall L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Very nice. Our stay was very nice, rooms were very clean and cosy. The swimming pool is very close to the rooms, as well as the braai and outside sitting area. They just need to improve their WiFi connectivity; the connection was on and off the whole time of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruno G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Awesome place for the overnight we had in Knysna. It was a pleasant stay in a sparkling clean apartment. There's a communal pool to use, Braai facility for each unit and it's very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest.

Helena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

The place met our needs for the 3 nights. The stay was good. The WiFi did not work for us, but that did not deter us. We had a good time. The daily cleaning was an added bonus which I did not expect. Beautiful, clean white towels and the bedding as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest. Thank you for your feedback; we have since upgraded the WiFi.

David D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Baie gerieflik. Swembad en braaigeriewe maak kuier nog meer gesellig. Was vir 2 nagte daar. Baie gemaklike, ontspanne verblyf. Alles byderhand. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het! Dit was baie aangenaam om u as gaste te kon hê. Ons waardeer die terugvoering aangaande u verblyf met ons.

Gerhard K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2025

Baie gasvry en behulpsaam. Waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
B My Guest
Baie dankie dat u te B My Guest tuis gegaan het! Dit was baie aangenaam om u as gaste te kon hê.

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2025

Slegste ervaring ooit Nee — slegste ervaring OOIT! Daar is 8 eenhede — die ander 7 was beset deur ’n groep swart vroue en hul taxi­drywer (hy het terloops geparkeer op ’n duidelik gemerkte “no parking”). Hierdie mense het bloot geen respek vir ander gaste gehad nie! Die vroue loop in die middel van die dag buite met japonne — hulle sing en “chant” kliphard! Saterdagmiddag was hulle vir so 2 ure weg. Ek het buite begin vuurmaak om te braai — met hul terugkeer het hulle (nou nog harder) die swembad en hele buite-area beset. Nodeloos om te sê, ons het die plek verlaat (my vrou wou nie alleen bly nie — sy het onveilig gevoel). Ons het kos gaan koop en nie gebraai nie. Sondag het ons so vroeg as moontlik die plek verlaat! Die eienaar woon op die perseel en het niks gedoen nie! Ek aanvaar dat kulture verskil en gun elkeen sy spasie — maar wanneer ek betaal om op ’n plek te wees, aanvaar ek dat almal binne ’n sekere raamwerk sal funksioneer. Hierdie was totaal buite dit! Ek het gereeld van die webtuiste gebruik gemaak — reis gereeld — maar dis nou ook verby.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Felicia A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

All I can say is it was absolutely amazing. It was the perfect place just to escape from busy routines in daily life. A place where you could just enjoy the peace and quiet and unwind and enjoy yourself. Good services and really value for your money. I recommend anyone to choose B My Guest for holiday accommodation. I will surely make use of them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest! It was great having you as our guests.

Chrystal S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. Stay and service were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
B My Guest
Thank you for staying with B My Guest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 405

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Heron Way, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA136a1af4cb20115860df0b4fb68472512e86371ab4fecd87d0cf89f06193dc79851d52e9cd68dfb188ee193054bdc0552ab9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 26 Heron Way Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.04059 23.06904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang