Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B11 Seaside Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Seaside Village, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

B11 Seaside Village is 'n lieflike, modern versierde woonstel in 'n kompleks in Big Bay, Kaapstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die aparte badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, basiese breekware en eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n lessenaar vir diegene wat moet werk. WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na die stoep met 'n gasbraai en buitemeubels.

Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is sentraal geleë en stapafstand van die strand en ander geriewe af.

Slaapplek

’n Bespreking by B11 Seaside Village sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tyroan Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 96

Jaar gelys 5

Ligging

  • Cormorantlaan, Seaside Village, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorantlaan, Seaside Village, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf12b2f81baca809f0534a3d0c0368615a5ba91a99d5dce4bc7d68e5f24f6af24cdf38ee764cd920edbd44607bcfd7fc793de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Cormorant Avenue, Seaside Village Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7884655 18.4573025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem