B27 At Bains Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B27 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Bloemfontein, bied B27 by Bains Game Lodge gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n ontspannende verblyf.
Die woonstel bied gemaklike slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n aangewese werkruimte. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens word 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale voorsien.
Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet en gebruik maak van die gemeenskaplike braaiplekke. Veilige parkering word dwarsdeur hul verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Langenhoven Park 3 km weg en die Spitskop-staproete is 3.8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- B27 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B27 Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang