LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Babanango Game Reserve - Matatane Lodge | LekkeSlaap
+40

Babanango Game Reserve - Matatane Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 133 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 060 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Babanango Game Reserve - Matatane Lodge is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die uitgestrekte landskap van die Babanango Wildreservaat geleë, waar wild vry rondloop en riviere deur die wildernis kronkel.

Die lodge bied 'n tentkamp met tent-chalets wat elkeen slaapplek vir 2 of 3 gaste het. Elke chalet het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Twee van die chalets het ook slaapbanke vir kinders. Elke chalet het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, en toiletware soos stortjel, vloeibare seep en sjampoe word voorsien.

Die chalets het tee- en koffiemaakgeriewe en bied toegang tot dekke met pragtige uitsigte oor die bos en omgewing.

Kook- en braaigeriewe is beskikbaar, sowel as 'n kampkok, om smaaklike etes aan mekaar te slaan. Saans kan gaste om die vuur in die ruim braai-area kuier en op 'n helder nag die sterrehemel bewonder.

Die lodge het 3 sentrale bomas wat elkeen oor 'n kombuis, sitarea en eetarea beskik. Hiér kan gaste gesellig saam kuier.

Gaste kan ook gerus gaan stap, bergfietsry, voëlkyk of wildkyk.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 133 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc408509ec32ed5a5d913aa6f7fbe53120f5f128acca1f91ef5616252f75855cc6fd3c24cb2b1fe183699073ca41544c664c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) Off the R34 D139 Eshowe 3850 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -28.236867479207 31.170546178908
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!