Babanango
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Ellis-rylaan 29, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 550 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Babanango bied verblyf in 'n klein oorddorpie Port Edward aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, wasmasjien en 'n mikrogolf toegerus. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel, op die strand baljaar of by een van die nabygeleë restaurante ietsie eet.
Slaapplek
’n Bespreking by Babanango sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Owen Ellis-rylaan 29, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Ellis-rylaan 29, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom