Baby Whale Bliss
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Baby Whale Bliss is 'n ruim vakansiehuis op die strandfront.
Baby Whale Bliss het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Die badkamers het of 'n stort of bad en 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het die huis 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n kaggel en TV wat volledige DStv het. WiFi is beskikbaar.
'n Omskakelaar is in die huis geïnstalleer sodat gaste hul verblyf tydens beurtkrag kan geniet. Gaste is welkom om nabygeleë aktiwiteite soos swem, voëlkyk en visvang te geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Baby Whale Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tuna-straat, Duinepark 1009, Witsand, 6666, Wes-Kaap