Backpacker Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Backpacker Apartments in Plettenbergbaai bestaan uit 5 woonstelle en is oorkant Plett se vervoerkern geleë. Dit is slegs 100 m van die restaurante in Plettenbergbaai se hoofstraat af. Central Beach is ook stapafstand van Backpacker Apartments af.

Ons dubbelwoonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is na privaatheid of alleentyd. Ons het ook 2 slaapsaalwoonstelle met stapelbeddens vir reisigers wat nie omgee om te deel nie.

Elke woonstel beskik oor die volgende geriewe: badkamer, satelliet-TV, volledig toegeruste kombuis vir selfsorg, gratis WiFi, gratis koffie en tee asook 'n klein, gratis selfhelp-ontbyt.

Let asseblief daarop dat die slaapsaalwoonstelle gedeel word. As jy nie die hele woonstel bespreek het nie, sal daar dalk ander gaste wees wat die woonstel met jou deel.

Indien jy 'n konvensionele rugsakreisigerservaring wil hê, soek asb. vir Amakaya Backpackers op Lekkeslaap. Amakaya Backpackers is 200 m van Backpacker Apartments af. Gaste kan by Amakaya Backpackers (Parklaan 15) inklok.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Backpacker Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R380 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za