Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16
Selfsorg in Calitzdorp

Bailey's Riverside Cottage

4 gaste

1 slaapkamer

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Bailey's Riverside Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 op die Smitsrivier se oewer, net 11 km buite Calitzdorp.

Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die omliggende platteland en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Daar is 'n knus kaggel, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n etenstafel met sitplek vir 4 in die kombuis.

Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met 'n buitebraai-area. 'n Paadjie lei na die rivier waar gaste langs die water kan braai en ontspan.

Die kothuis word met sonkrag bedien, waarop die ligte en yskas hardloop. Daar is nie kragproppe nie, maar 'n battery word vir selfone en ander toebehore voorsien. Die battery kan op versoek deur die eienaar herlaai word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle T
Saam met vriende
5.0
Karoostilte. Excellent stay. Peaceful valley. Great stoep. Five stars!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Claudia L
5.0
Superbly tranquil. Lovely space, serene environment, great value for money. Gerrit was a great host. For an off-the-grid venue, WiFi wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Hermien Z
Saam met vriende
5.0
Stylvol, skoon en vriendelik. 'n Pragtig stylvolle huis met karakter naby 'n mooi plaaspad ongeveer 10 km vanaf Calitzdorp. Die gawe bestuurder was be...
Sien meer
Feb 2025
Gerhard Elias L
Gesin met klein kinders
4.8
Baie lekker gebly. Heerlike weggesteekte huisie. Pragtige stoep en braaiplek, heerlike riviertjie om in te plas. Sou net baie graag 'n lekker tafel en...
Sien meer
Mrt 2024
Erina W
Gesin met klein kinders
4.4
Ten spyte van bg. insident, was dit tog 'n heerlike paar dae. What a truly beautiful setting! In winter though, it gets really cold. On...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bailey's Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Groenfontein Road, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741a7afe9518446e52a31394bcb8b3e169238addc06eb3c62a098854d03ce0fcf1eba861a72c6822eaa12433392851fb8812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.468008757981 21.735292061309
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang