LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bakenhof Winelands Lodge | LekkeSlaap
+80

Bakenhof Winelands Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bontebok-suite
Slegs verblyf.
Springbok-suite
Slegs verblyf.
Rose-suite
Slegs verblyf.
Vineyard-suite
Slegs verblyf.
Garden-suite
Slegs verblyf.
Kolkol Suite
Slegs verblyf.
King Suite
Slegs verblyf.
Get Ready Suite
Slegs verblyf.
Huisreëls

Kampbedjies is slegs beskikbaar vir kinders onder 12 jaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar mag in geen gebou gerook of vape word nie. 'n Skoonmaakfooi van R3000 word gehef indien gaste in die eenhede rook.
Tensy anders bepaal, is alle suites selfsorg en word daar nie gedurende die verblyf skoongemaak nie (vanaf die inklok- tot die uitklokdatum).
'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra bedrag beskikbaar. Dit moet 7 dae voor die inklokdatum gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5c94f1b2a5ab4b6e2a1427d7fd7eb139d187779a31a41a7f48ea1fe454abc3d178951468cb6982e3ec5fbe13186ff0dc50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm Off R45 Road towards Malmesbury 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -33.630660791781 18.961975505877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!