Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balcony Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Balcony Manor is in Witrivier op die Panorama-roete geleë. Die ligging is perfek vir gaste wat die Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in die omgewing tot by Bourke's Luck Potholes wil besoek. Balcony Manor is ideaal vir sakereisigers, gesinne wat wil wegbreek, en paartjies wat graag 'n romantiese naweek wil hê.

Verblyf is beskikbaar in verskeie suites wat ideaal is vir gesinne, paartjies en enkelreisigers. Sommige van die suites bied direkte toegang tot die tuin. Een van die onderste suites het 'n pragtige Victoriaanse bad waarin jy kan ontspan, en die boonste eenheid het sy eie balkon. Al die suites het sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n super-koninggrootte-bed (of driekwartbeddens op versoek). Twee suites is gewoonlik geskik vir ’n enkelreisiger, maar kan maklik in ’n dubbelkamer omskep word.

Country Rose en Victoria's Parlour het en suite-badkamers en is ideaal vir gaste wat nie maklik kan rondbeweeg nie. Beide kamers het 'n afslaansitplek teen die muur, 'n handstort en reëlings teen die muur en vloere wat gly-bestand is. Dié spesiale suites is ontwerp met veiligheid en gemak in gedagte.

Die pragtige tuine bied 'n rustige plekkie of 'n romantiese agtergrond vir 'n klein troue, huweliksherdenking of die vernuwing van huweliksbeloftes. Na 'n warm dag in die bos of 'n besige daguitstappie kan jy in die sprankelende swembad kom afkoel. Braaigeriewe en 'n kroegie (sonder voorraad) is ook beskikbaar. Aangesien die instansie nie gelisensieërd is nie, kan gaste hul eie drank saambring.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan rustig slaap met die wete dat sekuriteitswagte 24 uur aan diens is. Daar is ook 'n paniekknoppie vir ekstra gemoedsrus.

Daar is ook geriewe vir rugsakreisigers, wat ideaal vir gesinne op ’n sakpasvakansie is. Die saal is op die grondverdieping en het slaapareas wat deur kaste geskei word vir gedeeltelike privaatheid. Die eenheid het ’n kombuisie vir selfsorg, sowel as ’n mini-eetarea en -sitarea waar gaste TV kan kyk.

’n Kampeerkot, ’n stoel vir babas asook toiletware vir babas is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Balcony Manor
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Themba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 8

Ligging

  • Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
  • Gaste dink Balcony Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaTPdcAhzLDJIHFPRn4VlT298osB5sWedc9BRB7pd2Ad8GooxOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 51 Frank Townsend Street White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.332249634002 31.002797880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem