Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balcony Manor

Gastehuis
Country Rose
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Country Rose is op die onderste verdieping met 'n aparte ingang en stoep, en is só ontwerp om gerief te bied aan gaste wat sukkel met beweeglikheid. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens op versoek. Die en suite-badkamer het 'n instapstort met 'n draagbare stoel, 'n handstort en glybestande vloere. 'n Derde bed kan op versoek bygevoeg word, hoewel daar dan beperkte ruimte in die eenheid sal wees. Country Rose en Royal Suite saam is ideaal vir 'n gesin aangesien dit reg oorkant mekaar is. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinuitsig
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer met ’n klein sitarea in die aangrensende kamer. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en lei na die sitarea. Die kamer is op die grondverdieping en bied ’n uitsig oor die swembad. Daar is ’n ingangsdeur in albei areas. Daar is ook ’n stoep met ’n tafel en gerieflike stoele. Die kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Victoria's Palour
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n groot Victoriaanse-eenheid met 'n koninggrootte-bed wat in 2 driekwartbeddens omskep kan word op versoek. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en aparte, en 'n losstaande Victoriaanse bad. Die stort het 'n stoeltjie en die stortkop kan ook met die hand vasgehou word. Neem asb. kennis dat gaste een trap moet klim tot in die stort. Die kamer is op die grondverdieping met toegang via die voordeur en dit is ook rolstoel-vriendelik. Die kamer is die naaste aan die eet- en sitareas. Daar is ook rolstoel-vriendelike toegang tot die stoep wat uitkyk oor die swembad en die afrit by die voordeur sorg vir maklike toegang tot die tuin. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Secret
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping en het 'n ingang vanaf die stoep en 'n deur wat na die hoofinstansie lei. Die kamer is effens klein, maar gerieflike vir 1 persoon. ’n Ekstra bed kan versoek word teen ’n ekstra koste. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n suigwaaier in die badkamer vir seker dat dit nie mistig bly nie. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf. 'n Ekstra bed kan op versoek teen R275 voorsien word.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sweet Dreams
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sweet Dreams is 'n lieflike suite op die boonste verdieping en is die tweede grootste suite by die instansie. Dit het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer en slaapkamer is verbind met 'n kort gangetjie wat steeds deel vorm van die privaat suite. Die suite het oorgenoeg pakplek en die badkamer het 'n groot dubbeldeurstort. Die eenheid is aan die agterkant van die instansie en het 'n uitsig op die heuwels in die verte. Gaste het toegang tot 'n balkon van waar hulle uitsigte oor die tuin en aankomende Laeveld-storm kan geniet. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Summer Breeze
Vanaf
Vanaf R1 110
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping en het 'n aparte ingang en stoep. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het ook toegang tot die hoofinstansie vanaf binne. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Emperor's Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is privaat met 'n afsonderlike badkamer en leefarea. Gaste kan ontspan in 'n Romaanse bad of onder die warm stort sit wat geskik is vir gaste met mobiliteitsuitdagings. Neem asb. kennis dat daar een klein trap is wat na die stort lei. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Op versoek kan 2 opblaasmatrasse in die sitarea geplaas word vir addisionele gaste of kinders - prys beskikbaar op aanvraag. Die suite word via die voordeur bereik en gange wat na die suite lei kan toegemaak word vir meer privaatheid. Die kamer het ’n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-balkonslaapsaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Slaapsaal
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die skoolslaapsaal-tipe eenheid is ideaal vir 4 gaste. Die slaapareas word deur kaste verdeel vir semi-privaatheid. Die slaapsaal is eenvoudig met 'n klein sitkamer, eetarea en kombuisie met 'n groot yskas, mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Daar is nie geriewe om mee kos te maak nie, behalwe die mikrogolf. Die sitkamer het 'n TV met die hotelpakket met sowat 28 kanale. 'n Gasbraai is beskikbaar in die hoofgebou, maar gaste moet eers navraag doen oor die beskikbaarheid. Die eenheid is geskik vir gaste wat op soek is na sakpasverblyf, maar is ook beskikbaar vir langtermyn-kontrakte. Neem asb. kennis dat die eenheid nie besprekings van verskillende gaste neem nie, dws. slegs 1 groep vriende of gesin kan in die eenheid woon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-suite
Vanaf
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die boonste verdieping en is die grootse suite by die instansie. Dit het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n groot oopplan-slaapkamer en -sitarea waar gaste kan ontspan en TV kyk. Dia aantrekkamer het oorgenoeg plek en laaie. Die badkamer het 'n dubbeldeurstort en 'n hoekbad. Daar is 'n wasbak en 'n badkamerkassie. Verder het die suite 'n privaat stoep en die balkon bied 'n uitsig oor die tuin of soms 'n aankomende Laeveld-storm. Die gordyne is dig en kan alle lig uitsluit indien gaste moeg is na 'n lang reis. Die kombuisie is net buite die slaapkamer en het 'n yskassie, ketel, tee, koffie en 'n hoekie waar gaste piekniekmandjies en kruideniersware kan bêre.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Balcony Manor het nie 'n dranklisensie nie, so gaste kan hul eie alkoholiese drankies saambring teen geen ekstra koste nie.
As jy 'n spesiale geleentheid vier, laat weet ons asseblief.
Ontbyt word tussen 6:30 en 9:00 bedien, indien anders vooraf gereël.
Gaste moet die bestuurder ten minste 24 uur vooraf in kennis stel van spesifieke dieetvoorkeure, sodat 'n geskikte maaltye met die sjek gereël kan word.
Maaltye vir kinders tussen 0 en 4 jaar kan ook spesifiek voorsien word op versoek, maar moet ook 24 uur vooraf kennis gee.
Die gastekamers word daagliks tussen 10:00 en 12:00 skoongemaak, indien gaste spesifiseer hulle wil nie 'n skoonmaakdiens hê nie.
Gaste het toegang tot die sitkamer, eetkamer, tuin en swembad.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaTPdcAhzLDJIHFPRn4VlT298osB5sWedc9BRB7pd2Ad8GooxOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 51 Frank Townsend Street White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.332249634002 31.002797880951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem