Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 402

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 12 resensies vir Bali Hai 402
Netheid
3.3/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.5/5
Brian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Gesin met klein kinders

It was great.

It will be nice to invest in a balcony webber braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 402 se terugvoer

Thank you for the review, suggestion is sent through to owner.

Bali Hai 402
Audrey N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Audrey N
Gesin met tieners

My stay from the time we arrived was unpleasant due to the uncleanliness of the apartment. It is neglected.

When we arrived the stove, dishes and cupboards were thick with dirt. The balancing was not clean. Cupboards and bathrooms were smelly. Towels and table clothes were dirty. Overall it was a bad experience and we will not be recommending or staying there again. The positive thing about the place was the view. We did receive good service from Karen from Prop247 who assisted us during our stay. She was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angilique S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Angilique S
Gesin met tieners

Bietjie teleurstellend.

Die eenheid was nie ordentlik skoongemaak, daar was nie eers toiletpapier of enige skoonmaakmiddels nie. Indien hul dit duidelik gemaak het, het ons geweet hoe om te beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 402 se terugvoer

Good afternoon, Angelique

Thank you for your feedback. Apologies for the issues you experienced. We have changed to a different cleaning company now. We only supply 2 rolls of toilet paper on arrival (which should have been in the flat), as well as, hand soap and a small dish washing liquid for arrival only. This is specified in the Dear Tenant letter supplied by the agent when they send the directions for the key collection: Toilet paper, refuse bags, hand soap and a small bottle of dish washing liquid are supplied once-off on arrival only. The flat is also being renovated at the moment.

Kind regards.

Bali Hai 402
Joeye K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeye K
Gesin met klein kinders

Beautiful view.

Loved the interior of the unit, would have like an outside braai on the balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tashna J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Stay was great, relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomfundo M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomfundo M
Saam met vriende

Fantastic.

The stay was awesome. Had really great fun but the network there is very bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue-ann L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sue-ann L
Saam met vriende

Nice plek. Net baie vuil gewees en linne nie skoon nie.

Stel voor plek word goed skoongemaak en kry nuwe linne. Fitted sheet pas skaars oor matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer kuier!

Bali Hai was lieflik skoon en netjies. Die skoonmakers was vriendelik! Ons het vreeslik lekker gebly en sal definitief weer terugkeer. Die hoogtepunt was natuurlik die pragtige uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carien S
Gesin met tieners

Mooi modern maar vuil!

Sleutels is slegs in Ballito beskikbaar en moet ook weer daar afgegee word. (19 km heen en weer). Die plekkie is baie mooi en modern, maar daar is 2 skoonmaak dienste. Die personeel is baie behulpsaam en hul skoonmakers doen net vloere, badkamers en maak die beddens op. (Voor 16:00 as jy gelukkig is) Hulle voorsien 2 toiletpapierrolletjies en 2 klein sepies, dit is al. Geen skoon handdoeke of beddegoed vir 'n volle week. Die opsigter is nêrens te siene en sy skoonmakers het nie die woonstel skoongemaak nie. Meubels, mure, kaste en laaie is baie vuil. Ons moes die vorige vakansiegangers se skottelgoed weer was. Dit was of taai, of vol vetmerke of het nog aanpaksels met vorige kosse gehad. Die stoof was baie baie aangepak. Geen skottelgoedseep maar wel 1 sponsie, 1 baie dun piepklein waslappie en 11 stukkend afdroogvadoeke. Nie aangenaam nie. Daar was 52 items op die inventaris lys wat nie korrek was nie. Daar was ook 3 volwasse dames. (ook van Bali Hai) wat drank in glas glase by die swembad geniet het en het met naak bolywe geswem het. Sal nie weer van Bali Hai gebruik maak nie. Dit is jammer, want die plek het potensiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magrietha C O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magrietha C O

Lieflike plek met administratiewe beslommernisse en steurnisse.

Dit is ‘n pragtige en moderne eenheid met ‘n lieflike uitsig. Skoonmakers het elke dag baie mooi skoongemaak. Dit is ongerieflik om in Westbrook tuis te gaan, maar die sleutel in Ballito by Chas Everitt te moet gaan haal en teruggee. Die parkeerplekke is baie klein en nr. 402 se parkeerplek is nie op dieselfde vlak as die hysbak nie wat dit ongerieflik maak vir op en aflaai. Ons het Sondagmiddag daar aangekom en Dinsdag uitgevind dat die tuimeldroër nie werk nie. Dit is aan Chass Everitt gerapporteer. Die Donderdag het die agent van Chass Everitt ‘n boodskap op my foon gelos dat hulle eers die volgende Maandag (ons vertrekdatum) iemand sou kry om na die tuimeldroër te kyk. Die Saterdagmiddag het die opsigter terwyl ons geslaap het aan die deur geklop en laat weet iemand kom nou na die tuimeldroër kyk - geen kennisgewing en teen die kompleksreëls dat geen herstelwerk na 12:00 op ‘n Saterdag gedoen mag word nie. Die fanbelt is verwyder en daar is net vir ons aangedui dat hulle voorheen al nie parte kon kry vir die tuimeldroër nie. Nieteenstaande word die eenheid met ‘n werkende tuimeldroër geadverteer. Die opsigter het ook tydig en ontydig aan die deur geklop om remotes in en uit te stel ens. Dit was nogal steurend. Terselfdertyd het die agent gereeld kontak gemaak oor administratiewe vorms wat hulle herhaaldelik voltooi wou hê. Ons het 9 Maart vertrek. Ek het eers op 17 Maart na 3 versoeke my breekskadedeposito teruggekry. Dit is onaanvaarbaar dat agente so lank neem om deposito’s terug te betaal. (Ons het die volle deposito teruggekry). Hoewel dit ‘n baie mooi plek met ‘n lieflike uitsig was sal al die administrasie en steurnisse my 2 keer laat dink voor ek weer daar sal gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Gesin met tieners

Kort maar aangenaam

Oond in die kombuis was vuil, geen gasbraaier op die balkon soos foto aandui nie, geen toiletpapier in badkamers nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bali Hai 402 se terugvoer

Goeiedag Martin,

Baie dankie vir u terugvoer.

Dit is onaanvaarbaar dat oond nie skoon was nie. Ek sal dit met die opsigter opneem, jammer daaroor.

Daar word net met aankoms toiletpapier, klein handsepies en 'n klein bietjie skottelgoedwasmiddel voorsien. Ons het dit toegeken, so sal opvolg hoekom dit nie in die woonstel was met jul aankoms nie.

Eenheid 402 het nie 'n gas braai nie, ook nie op die foto's op die webwerf nie. Gaste het slegs toegang tot die gemeenskaplike braai area.

Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek

Vriendelike groete,
Karen

Bali Hai 402
Willene V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willene V
Gesin met tieners

Baie mooi en netjies en volledig toegerus vir 'n vakansie.

Baie mooi en netjies met pragtige uitsig op die see. Die woonstel is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n tydjie weg van die huis. Kamers se beddens is in 'n goeie toestand. Woonstel is lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 634
R1 634 R1 307
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 634
R1 634 R1 307
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 634
R1 634 R1 307
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kusweg 37, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAar5WYFcehdfAIEScdBvS8nW74fkiPH1MsfYzXfGx18gDipe2yq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 634 nouVanaf R1 307 per nag (plek vir 6) 12 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.588858 31.172212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem