Bali Hai 601
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R650.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Om 'n bespreking na te kom, word die volgende dokumente benodig:
1. 'n Afskrif van ID/paspoort
2. Bewys van adres (indien SA-burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en -reëls
Nie ingesluit in die kwotasie nie:
'n Breekskadedeposito van R1000
'n Linnefooi van R500 wat slegs op verblyf van 2 nagte van toepassing is
Let dat dit 'n residensiële kompleks is en dat geen geraas toegelaat word nie.
Besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 sal nie aanvaar word nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 jaar wees.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is van Maandag tot Vrydag beskikbaar, openbare vakansiedae en besprekings van 2 nagte uitgesluit. Hierdie skoonmaakdiens sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers en braai-areas, en vee en mop van alle vloere, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 North Beach Road, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang