Bali Hai 601
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jul 2024 tot 7 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 109R1 793 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bali Hai 601 is 'n volledig gemeubileerde woonstel wat verblyf in 'n kompleks met 'n see-uitsig in die dorp Westbrook bied. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne see-wegbreek en spog met 'n lang strand.
Hierdie woonstel op die sesde verdieping het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamers. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet beskikbaar. 'n Kampbedjie kan op versoek voorsien word.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en dit lei na 'n onderdak-balkon.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n hysbak, 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 604
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal