Salt Rock Akkommodasie by Ballito 4 | LekkeSlaap
+13
+13

Ballito 4

Selfsorg
  • Vanaf R6 031 per nag (plek vir 14)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Coral Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ballito 4 is 'n selfsorg-eenheid in Ballito, een van KwaZulu-Natal se mooiste kusdorpies met ongerepte strande en warm water. Dolfyne speel graag in die golwe en jy kan swem, branderplankry of tussen hulle skubaduik.

Altesaam bied die huis en aparte kothuis slaapplek vir tot 14 gaste. Die hoofhuis bied slaapplek vir 8 gaste en die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 4 dubbelkamers en 3 badkamers in die hoofhuis en die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort, 'n sitkamer en lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond en yskas-vrieskas. Daar is 2 sitarea, 'n eetarea, 'n kroeg en 'n vermaakarea.

Die huis het 'n swembad, braai-area en dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • 1 Coral Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 031
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 031
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 031
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Coral Place, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTBlMWE0LWQyOGMtNDU2MC04MDkyLTQ4MDMyYmExNTQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 031  per nag (plek vir 14) 1 Coral Place Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5025923 31.2308805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za