Ballito Bay Holiday Apartments
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Eenheid 1 - Eenslaapkamerwoonstel met see-uitsig (Houtbalkon)
- Selfsorg
- Eenheid 2 - Eenslaapkamerwoonstel (See-uitsig)
- Selfsorg
- Eenheid 3 - Eenslaapkamerwoonstel
- Selfsorg
- Eenheid 4 - Eenslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig (Houtbalkon)
- Selfsorg
- Eenheid 5 - Tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R1000 is betaalbaar in kontant of kaart met aankoms vir die woonstel en is terugbetaalbaar binne 5 werksdae na uitklok via EFT. Breekskade en skade sal van die depositobedrag afgetrek word.
Geen Matric Rage-besprekings, of besprekings van persone jonger as 21 jaar, word toegelaat nie. Sleutels sal nie oorhandig word aan studente wie se besprekings deur ouers gedoen is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Sandra Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang