Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Bay Holiday Apartments

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ballito Bay Holiday Apartments is in Ballito geleë en bied pragtige strande en warm water. Hier baljaar dolfyne in die branders en jy kan saam met hulle swem, branderplankry of skubaduik. Die promenade is ideaal vir stap en daar is verskeie winkelsentrums in die omgewing.

Sommige van die woonstelle lei na 'n privaat balkon met see-uitsigte. Ballito Bay Holiday Apartments is perfek vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Verblyf word in verskeie eenslaapkamerwoonstelle en ‘n tweeslaapkamerwoonstel gebied en elke woonstel is uniek versier. Elke woonstel het ‘n slaapkamer, badkamer en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Elke leefarea het 'n platskerm-TV met satelliet-kanale.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir Ballito Bay Holiday Apartments
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 48

Jare op LekkeSlaap 8

Ligging

  • Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Bay Holiday Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATUqwgbGgTV53aZQ6zLpBjfHdmU0Ont56tqZTTTjNy8fo4HpZWn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 29 Sandra Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.544540450967 31.213861405849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem