Dolfynkus Akkommodasie by Ballito Hills 43 | LekkeSlaap
+17
+17

Ballito Hills 43

Selfsorg
  • Vanaf R1 680 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ballito Hills 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op 'n veilige landgoed in Ballito. Die kompleks is in dieselfde pad as die Ballito Junction Regional Mall en 3 km vanaf Willard-strand, Ballito se hoofswemstrand.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die hoofslaapkamer het oorgenoeg kasspasie en 'n plafonwaaier. Die slaapkamer bied toegang tot 'n onderdakbalkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die kamer het ook baie kasspasie. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitkamer het 'n TV met Netflix en YouTube en gaste kan van die TV af stroom met die WiFi wat voorsien word.

Daar is 'n ingeboude Jetmaster-braai op die balkon vanwaar gaste die uitsig oor die Simbithi Ekolandgoed kan geniet. Die woonstel word van Maandag tot Saterdag skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae. King Shaka Internasionale Lughawe is 20,5 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Ballito Hills 43 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hills-laan, Ballito Hills 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e6f57a9e1547d9a3544ab7baa98bddc06aa0931c186d7d893ba2ee0faddf1ee8c8cacc357434ac09653055af70197db642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 680  per nag (plek vir 4) Hills Avenue 143 Ballito Hills 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5233482 31.2077812
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za