Ballito Manor Beach 405

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gesinsvriendelike skoonmaakdienste is ingesluit.

Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.

Let asseblief daarop dat hierdie eenheid slegs gesinsbesprekings toelaat (4 volwassenes en 2 kinders).

As u 'n groep van 4 of meer volwassenes is wat nie saam met u gades of kinders reis nie, kontak ons asseblief sodat ons alternatiewe akkommodasie vir u kan vind.

Linne en handdoeke, sowel as 'n standaard vertrekskoonmaakdiens, is ingesluit in die tarief.

Gaste sal 'n verwelkomingspak ontvang wat noodsaaklikhede soos tee en koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedseep, seep, bevogtiger, 'n swart sak en 'n skottelgoedspons bevat.

Gaste sal 'n daaglikse skoonmaakdiens ontvang (behalwe Sondae en openbare vakansiedae).

Handdoeke sal op die 4de dag omgeruil word, en handdoeke en linne sal op die 8ste dag omgeruil word.

Bykomende linne- en handdoekveranderinge sal 'n bykomende koste meebring.

Gaste moet asseblief hul strandhanddoeke saambring.

Die aangehaalde pryse is vir tot 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders.

Let asseblief daarop dat daar geen aankome of vertrek op Kersdag en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie eiendom bied streng gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of vir matriekvakansiebesprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 320
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 320
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 320
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80d872ff004488016c8a2199bbf38ee5d103295e3e031b88e1dc9ba8f045cb4ddf1bd0d311d23361871b4577559fc1c216e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 320 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.531598317599 31.222195029259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang