LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ballito Manor View 302 | LekkeSlaap
+25

Ballito Manor View 302

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Ballito Manor View 302
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jeannine S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine S
Gesin met klein kinders

Gemaklik, netjies & skoon en met ekstras soos ysmasjien

Baie dankie vir die strandstoele en sambreel, ons kon vir die 1ste keer in n lang ruk lig reis. Alle ekstras was in die eenheid, selfs n ysmasjien. Baie dankie!

Liesl M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl M
Saam met vriende

Luuks, uiters netjies, ten volle toegerus. Fantastiese verblyf.

Ballito Manor is fantastiese, luukse verblyf wat alle verwagtinge oortref. Sien julle gou weer!

Ballito Manor View 302's terugvoer

Goeiemiddag Liesl,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek

Bly veilig.
Groete,
Karen von Wielligh

Ballito Manor View 302
Mari V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel.

Toegerus met alles wat mens mag nodig hê! Sal definitief weer daar gaan kuier. Skoon en netjies. Lekker groot. Mooi uitsig en naby aan die strand. Veilige kompleks.

Willy H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy H
Gesin met klein kinders

Modern, gerieflik.

Dit het soos huis gevoel. Ons het rêrig baie lekker gebly. Baie modern, gerieflike en ten volle toegeruste, lekker vakansieblyplek.

Ballito Manor View 302's terugvoer

Goeiemiddag Willy

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.

Karen von Wielligh
Bestuurder Chas Everitt Ballito

Ballito Manor View 302
Casandra H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casandra H
Saam met vriende

Op 99 beskikbaar en het ons lekker gebly!

Gemaklike, luukse verblyf, pragtige uitsig, mooi leefareas en groot kamers met twee en suite-badkamers wat dit lekker maak om te deel. Skoon reisigerskot en matras beskikbaar gehad vir ons baba. Bietjie admin met optel en aflaai van die sleutel in die dorp, ook, die skoonmaakdienste en huisverfrissing daagliks kan definitief verbeter. Asblikke kan geruil word, skottelgoed kan gewas word asook nuwe handdoeke en kussingslope, dit was ongelukkig glad nie in die 5 dae geruil nie, ek het wasseep gaan koop en dit gewas saans. Uithangrak vir swemklere sou ook help. Ek beveel wel Manor View 302 aan.

Ballito Manor View 302's terugvoer

Goiemiddag Casandra, dankie vir u terugvoering. Ongelukkig is skottelgoedwas nie ingesluit nie, maar gelukkig het die woonstel 'n skottelgoedwasser. Die linne en handddoeke word elke 5 dae omgeruil. Sal vir eienaar aanbeveel om 'n "clothes horse" te koop. Sal opvolg oor die daaglikse skoonmaakdiens en kyk waar dit kan verbeter word.
Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek.
Groete,
Karen von Wielligh

Ballito Manor View 302
Vanaf R1 885
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 885
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 885
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1LGHabHqwb4q1WESeh0BuC7xHSwFftxKPrtTi7tHXntFCqzra9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 885  per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.532134331455 31.222241868543
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!