Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor View 602

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Ballito Manor View 602
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ana P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties soos altyd.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is netjies, skoon en met alles wat jy benodig. Beste see-uitsig. Ons hou baie van Ballito Manor View 602.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor View 602 se terugvoer

Good day,

Thank you very much for leaving such a lovely review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us.

We cannot wait to host you again soon.

Kind regards,
Dayle from Ballito Accommodation

Ballito Manor View 602
David F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly dankie.

Baie lekker gebly. Enkele aspekte het egter aandag nodig wat die woonstel betref, bv. die kluis wat nie meer funksioneer nie (stukkend geroes by die battery kontakpunte), binders nie meer in goeie toestand nie (stukkend en geroes). Daar behoort 'n skoonmaakdiens ten minste twee keer per week te wees (ingesluit by die prys) soos ons ervaring is by soortgelyke woonstelle in waar ons al tuisgegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ballito Manor View 602 se terugvoer

Baie dankie dat u hierdie kwessies tot ons besorgdheid gebring het, ons waardeer alle terugvoer en sal seker maak dat ons hierdie kwessies aanspreek vir ons toekomstige huurders. Ons hoop om julle weer binnekort te sien. Vriendelike groete, Dayle

Ballito Manor View 602
Ana P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige woonstel met alles wat jy benodig en 'n asemrowende see-uitsig.

Die woonstel is ingerig met alles wat jy benodig. Mooi skoon en netjies en dit het 'n asemrowende see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 927
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 927
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 927
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57ea23da641b2637bd738e0cfbf29af80f1dbcf2488b0dd21272a96846a5b244b2d62a0c35a7fc3785164f7b9260775b23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 927 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.53193065653 31.222565152115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem