Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baluleni Safari Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Baluleni Safari Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Connie J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Connie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf, maar duur vir SA burgers.

Ons het 'n aangename oorslaap gehad. Wat pla is dis duur vir Suid-Afrikaners en die ligging is wel in die bos, maar oorkant die rivier is ander inwoners en 'n trein naby, so dis nie bos-stilte nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt heerlik. Teen daardie prys dalk 'n sjokolade op die kopkussing?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Baluleni Safari Lodge se terugvoer

Die tarief het ingesluit middagete, namiddag koffie, tee en koek, 3 gang aandete, akkommodasie en 'n vol ontbyt. Ons weet dat meeste Afrikaanssprekendes verkies om selfsorg vakansies te geniet en is hulle dus nie gewoond aan pryse vir vol maaltye nie. Teen hierdie tarief is ons nog een van die goedkoopste plekke in die groter Kruger Nasionale Wildtuin. Die plek oorkant die rivier word nie bewoon nie, maar oor die langnaweek het jong Afrikaanssprekendes daar verblyf en soos meestal die geval met hierdie mense wat eintlik nie in die bos hoort nie, was hul rumoerig. Ons het hulle gerapporteer en die komitee van Olifants Reserve het belowe dat dit nie weer sal gebeur nie. Internasionale gaste gedra hul self baie beter en dis n jammerte dat mense van my taalgroep hul alewig wangedra en moet ek verskoning maak by internasionale gaste vir hul gedrag. In elk geval baie dankie vir die een nag besoek en vir die oorsig.

Baluleni Safari Lodge
Rina K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Was baie baie baie lekker, het dit so baie geniet. Oom Evert en tannie Elke het uit hulle pad gegaan om mens welkom te laat voel, so veel moeite gedoen. Sal enige iemand aanbeveel om te kom vakansie hou. Kan nie genoeg dankie sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed for a weekend in the luxury safari tent.

This is a very nice place for a short week getaway. The owners make you feel like royalty. From the drive into the park we experianced the Kruger wildlife. I do recommend this to anyone that likes to be spoiled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizélle V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizélle V

Dit was fantasties en ons kon regtig net terugsit en ontspan.

Ons het 'n wonderlike tydjie gehad by Baluleni Safari Lodge. Evert en Elke het ons regtig welkom laat voel en Elke het een aand my seuns se gunsteling Duitse geregte, nl. Eisbein en Sauerkraut spesiaal gemaak, nadat sy gehoor het hulle hou daarvan. Mens kry dit nie sommer nie! 10 uit 10 vir gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was wonderlik. Die eienaar en sy vrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die kos was puik.

Hierdie is werklik waarde vir geld. Almal is baie vriendelik en die verblyf baie netjies. Baie rustige atmosfeer. Die kos is ook puik. Kan werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Enkelreisiger

Dit was uitstekend!

Waarde vir geld en uiters goeie diens. Wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Gesin met tieners

Great hosts, food and bush setting. Highly recommended.

Wonderful hosts, great food, beautiful setting. Road a minor challenge, but manageable if you drive slowly or have a higher clearance vehicle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helmuth Z - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmuth Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent quality and a very comfortable and pleasant stay.

We stayed within the Riverside Cottage unit of Baluleni Safari Lodge, which is also managed by Elke and Erwin van Eeden. We only spent one night there but loved it. The welcome was warm and friendly, the facilities excellent, and the view from the deck on the river very special. Also, the interior furniture, bed linen, towels, kitchen, braai area and all other amenities were of the highest quality and can be totally recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Gesin met tieners

Een van die heel aangenaamste naweke ooit.

Ons gaan WEER soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zizan D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zizan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek!

Die kos en gasvryheid was "great"! Ons het baie lekker in die bos uitgerus. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi plek, maar nie waarde vir geld nie.

Die kos is nie goed nie en die matras op die bed is baie sag ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia K
Gesin met tieners

Fantastiese mooi plek in die bos.

Al wat kort is aircons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joggie K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig.

Baluleni Lodge word hoogs aanbeveel. As jy rustig wil wees en die diere en die natuur wil geniet, is dit die regte plek om heen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolize W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een sin is te veel, want een woord is genoeg: AWESOME!

Dankie vir die beste vakansie ooit! Elke en Evert is die perfekte paartjie om 'n lodge te bedryf! Hulle is gasvry, vriendelik en bowenal lief vir die natuur en sy diere! Die rustigheid en stilte van Baluleni is net wat 'n mens nodig het om van die lewe se gejaag te vergeet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tig W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tig W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely spot with charming hosts. We would go again but this time to River Cottage

Our accommodation was lovely with such a lot of space. We are very happy to sit on the stoep and see what comes by. We would have liked to be able to see the opposite bank of the river and next time we shall book River Cottage which has the view. Elke and Evert were charming hosts and we thoroughly enjoyed our game drive with them. Loved the sounds of the elephants playing in the river at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld!

Die verblyf was ongelooflik. Alle toebehore was beskikbaar, en daar was genoeg yskaste. Dit was rustig, kalm en stil. Ons sal verseker weer hierheen kom, volgende keer met die hele familie. Die swembad 'n regte bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maxim D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en mooi omgewing.

Vriendelike mense, goeie fasiliteite en baie mooi area! Jy kan lekker ontspan en rus by Baluleni Safari Lodge, maar die pad is nie geskik vir karre nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni H
Gesin met tieners

A beautiful haven stuck in the middle of nowhere

This is an absolutely beautiful place in a beautiful setting; however, their details regarding their positioning and location need to be much clearer. We have a vehicle which we do not even take on gravel roads, let alone on the almost 4x4 route which takes you to this establishment. This was definitely not clear and we actually had to load all of our luggage and passengers into the owner's Land Rover and drive our vehicle out empty in order to make it out. What was also not clear on was that the dirt road will take approximately one hour to travel, before you reach Baluleni. It is a lovely, clean, tidy place but is definitely NOT a stopover for one night. This is a place that you visit for four days or more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindia P - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rest for body and soul!

We had an unbelievable week at Baluleni Safari Lodge. Elke, Evert and their staff are wonderful, friendly and professional. The attention to detail makes one feel very special. The environment is beautiful and peaceful - true rest for body and soul. Thank you Elke and Evert!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri G - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G
Gesin met klein kinders

Lovely place with friendly people

It is a lovely place to wind down for a week end. There are some 'wild' animals like warthogs and monkeys, that come and go through out the day. At night there were a few elephants that passed by, and we could watch them from the lounge window.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis S - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute treat

Everything at Baluleni Safari Lodge was incredible!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R6 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13 Grietjie, Balule, Privaat seksies van die Krugerwildtuin, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad1e7f3803fae87cb71998564a866d6857a76b42312af98b0d90a8c80774763ea98650ef106be8e557229e036cd42958489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 840 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Plot 13 Grietjie, Balule, private section of the Kruger National Park Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd 1390 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -24.114875632857 31.029720995909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem