Bamboes
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 7 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
-
Vanaf
R3 600R3 086 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bamboes is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Hermanus. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n familie of groep vriende.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n tafeltennistafel. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n aparte toilet in die waskamer op die onderste verdieping, asook 'n buitestort met warm water.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.
In die sitarea is gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en etenstafel. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n buitebraai en sitarea. Hier is 'n pragtige uitsig oor die oseaan en op die berge.
Gratis WiFi met 'n UPS en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek is op die eiendom beskikbaar.
Die huis is 650 m van Kammabaai en Voëlklipstrand af en het al die geriewe om 'n ontspanne seevakansie te verseker. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wandelroetes, fietsry, visvang en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bamboes het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6