LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+88
Lodge in Knysna

The Bamboo Lodge in Knysna

  • Slaapplek vir 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 9 Bolton Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Bamboo Lodge in Knysna is in die ikoniese Tuinroete geleë in die skilderagtige Tuinroete-dorp Knysna. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer het sy eie karakter en word bereik via 'n verhewe houtpaadjie wat deur tuine kronkel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die meeste kamers bevat 'n platskerm-TV, 'n mini-kluis, 'n plafonwaaier, 'n muurverwarmer of 'n kaggel, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n tropiese tuin met 2 sprankelende soutwater-swembaddens, 'n verhewe dek wat uitkyk oor 'n stukkie van die Knysna-woud, en 'n goed gevulde kuriowinkel wat 'n eklektiese versameling Afrika-kuns, kunsvlyt en artefakte bied, insluitend juweliersware, skilderye, mandjies, kerfwerk, batiks, sleutelringe en ander dekoratiewe items.

Die gastehuis is ideaal geleë 5 km vanaf sentraal Knysna en die lewendige Knysna Waterfront, en naby die bekende Knysna Heads, Leisure Isle, Thesen Island en 3 manjifieke gholfbane.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Scott Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 9 Bolton Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Bamboo Lodge in Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

9 Bolton Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82d63d0e40946cf81a62c3ee0352b60fed7813a687c209ce7cbb8bb9ce0345c6b5806878bcae985f2b50e24e549e25443fb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 9 Bolton Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.060745885681 23.082126528025
Soek in 'n groter streek