Pennington Akkommodasie by Banded Mongoose | LekkeSlaap
+20
+20

Banded Mongoose

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa T1, Selborne Park Gholflandgoed, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Banded Mongoose is in Selborne Park Golf Estate aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dit is sowat 'n uur se ry van Durban af en 40 minute se ry vanaf Port Shepstone.

Dié drieslaapkamerhuis het 'n pragtige tuin en 'n veranda met stoepmeubels en 'n ingeboude braaiplek. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad, en die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is 2 rusbanke in die sitkamer, 'n platskerm-TV met volledige DStv en glasdeure met 'n uitsig oor die tuin en die gholfbaan. Die leefarea het 'n eetkamerstel met sitplek vir 6 en die moderne kombuis, wat aansluit by die eetarea, het pragtige marmertoonbanke en is volledig toegerus met breekware, ketel, broodrooster, mikrogolf, stoof, oond, vrieskas/yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Hierdie pragtige huis bied ook toegang tot die gemeenskaplike geriewe, soos die swembad, braai-area, tennisbane en speelpark met 'n klimraam, swaaie, glyplanke en 'n swembadjie. Gaste het ook toegang tot die privaat strandklub. Dan is daar ook nog 'n restaurant en 'n kroeg by die gholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Banded Mongoose sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Banded Mongoose
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Villa T1, Selborne Park Gholflandgoed, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banded Mongoose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa T1, Selborne Park Gholflandgoed, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUBVp4EMSVceVf3pRCLL3YF5SjyA60JYJy98atQzzPL2rgxhyKS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Villa T1 Selborne Park Golf Estate 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.373161 30.678957
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za