Linkside Akkommodasie by Bar-t-nique Guest House | LekkeSlaap
+26

Bar-t-nique Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Bar-t-nique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Fernando N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Welcoming well received, place was clean and tidy. Good value for money. Breakfast was fast, tasty and wow. if I am in the area I will pop in again.

Amanda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir naweek.

Heerlik gebly met alles wat jy nodig het. Baie lekker ontbyt terwyl jy die mooiste uitsig het oor Mosselbaaise hawe. Rustige stil omgewing.

Lizette D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Sal beslis weer kom.

Ongelooflike uitsig. Pragtige gastehuis! Sal beslis weer kom!

Ems H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ems H
Enkelreisiger

Puik.

Heerlike ontbyt en koffie. Ek het net een klagte, daar is slegs 4 of 5 TV-kanale. Sou meer van 'n keuse wou gehad het.

Elize E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig oor Mosselbaai.

Kamer 1 ruim en pragtig.

Lilian M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike atmosfeer.

Personeel is tops! Ontbyt puik en kamers luuks en baie netjies! Ons sal beslis weer kom!

Nicolene C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ooit.

Om jou siel te vind stel ek voor om hier by Bar-t-nique te kom uitspan waar jy ware sielsrus by ongelooflike vriendelike mense sal vind. Die blyplek was altyd skoon met 'n tikkie ietsie spesiaals op jou kussing te vinde elke dag. Die ontbyt was regtig smaakvol voorberei en professioneel voorgesit. René, die bestuurderes, is voorwaar 'n aanwins vir hierdie eksklusiewe gastehuis wat van dag een ons baie welkom laat voel het.

Adriaan D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitkyk en lekker ontbyt.

Verseker die geld en moeite werd.

Casper K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ek sal die gastehuis baie beslis aanbeveel vir enige iemand wat in die Mosselbaai-omgewing wil oorslaap. Van die ontvangs tot vertrek tyd is ek en my vrou op die hande gedra. Die kamers is beautiful en skoon. Die ontbyt is verby lekker en jy word dwarsdeur die gastehuis begroet met die mooiste uitsig. Voorwaar op my lysie om weer te besoek. Dankie Bar-t-nique Gastehuis en personeel.

Wilna C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna C
Saam met vriende

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs.

Kamers baie netjies.

Jaco V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut asemrowend en wêreldklas!

Wat 'n wonderlike ervaring het ons nie die 5 dae wat ons daar gebly het gehad nie. Die personeel het ons gul ontvang en alles gedoen om ons verblyf aangenaam en 'n ervaring te maak. Hul het so ver gegaan en ons van 'n Superior Room na die Penthouse Suite geskuif sonder ekstra kostes! Die uitsig is asemrowend en is seker die hoogtepunt van die verblyf. Die gastehuis is skoon, goed versorg en het alles wat mens van 'n 4 ster-plek verwag. Baie geluk aan LekkeSlaap wat die puik gastehuis op hul webwerf het! Ons beveel Bar-t-nique Guest House met graagte aan!

Johan J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gastehuis laat jou baie spesiaal voel en die personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel! Ons beplan om hulle gou weer te besoek.

Goeie ligging. Goeie uitsig. Die strand is gou bereikbaar. Geen geraas van verkeer of mense nie. Heerlike ontbyt. Diens puik. Kamers se skoonmaak onopsigtelik gedoen. Personeel is tweetalig. In die kort tyd wat ons daar was kon ons geen fout vind nie. Alhoewel daar nie altyd parkeerplek op die perseel beskikbaar was nie, het ons nooit gevoel dis onveilig om die motor in die straat voor die gastehuis te parkeer nie.

Danielle S - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker man!

Ons sal beslis weer daar bly. Vriendelike mense en puik diens. Julle sal nie spyt wees nie.

Mirjana S - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirjana S
Gesin met klein kinders

Pleasant stay with fantastic panoramic view

Pleasant stay, clean, friendly, with beautiful views.

Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5Y2RmYTVkLTVmMmItNDFhMy1iNWEwLWE5ODg4MWFmNGYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 370  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 82 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1857389 22.1461357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za