Barbie Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Barbie Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Napier geleë is. Dis teen 'n heuwel agter die kerk in 'n stil en pragtige omgewing. Dis ook stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die oggendmarkie.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke, ideaal vir kinders, asook 'n radio met CD-speer, TV met DStv en WiFi.

Daar is 'n patio en tuintjie met 'n tafel en stoele. Veilige parkeerplek met 'n afstandbeheer is beskikbaar.

Barbie Cottage is troeteldiervriendelik en klein troeteldiere word toegelaat, mits hul eie beddegoed en bakke saamgebring word.

Slaapplek

'n Bespreking by Barbie Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Barbie Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R805 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]