Barefoot Retreat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Barefoot Retreat is 'n lieflike selfsorgstrandhuis vir tot 6 gaste op Paradise Beach in Jeffreysbaai se strandfront.
Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n kombuis, eetarea en sitarea. Twee van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, een van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. 'n Bababedjie is beskikbaar en linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke en -gereedskap saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank of die etenstafel met sitplek vir 8 gaste geniet. Daar is ook 'n binnebraai.
Die sitarea het 'n TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. Gaste is welkom om hul dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring as hulle DStv wil kyk. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Paradise Beach het riviermondings en natuurreservate aan beide kante en gaste kan verskeie voëlspesies, klein bokspesies en otters gewaar. Die area het ook verskeie doendinge soos swem, seilplankry, branderplankry en sweefski.
Slaapplek
’n Bespreking by Barefoot Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Rouxve Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 42
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Van Zyl-straat 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Barefoot Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradise Beach Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl-straat 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom