Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Retreat

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 42

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Barefoot Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chantell P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Gesin met klein kinders

Wonderlik, die strand is stil en kinders het lekker gespeel op die duine.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie mooi met fantastiese see-uitsigte en het lekker groot vertrekke. Kan nie wag om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie B

Stunning.

Lieflike ruim huis met alles wat mens nodig het. Toeganklik vir my bejaarde ouers wat saam gereis het, heerlike braaikamer, vriendelike diens. En 'n pragtige view! Ons sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M
Gesin met tieners

Sea, sand and super setting.

Beautiful setting; spacious, comfortable house - we could have happily stayed for longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fazila B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazila B
Gesin met tieners

Awesome house and best location.

The house is the perfect beach house, located on the beautiful Paradise Beach, away from the hustle and bustle of the main beaches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W
Besigheidsreis

Second visit, a beautiful well maintained home.

We were on business so load shedding made our work a bit tricky but ok. Being business travellers, it would have been helpful to have soap and shampoo in the rooms, but that was sorted out easily. The Internet was good. That helped with our work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian S
Gesin met tieners

Baie netjies, goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het, rustigheid vanself. Lang strande.

Goeie diens/reaksie op alle navrae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K

Amazing stay!

We booked the weekend away for our son as a 21st birthday gift, they could not stop talking about how great the place was. Spacious, modern, neat, secure and had everything they needed. Thank you Rouxve, an amazing host readily available for assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Caren A
Saam met vriende

House spacious and clean. Not enough good wine glasses. There was no dish washing liquid or an extra refuse bag for us to clean up.

One would think that for double the price in season small things like this would be catered for. But we had a good stay thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania F

Uit die boonste rakke

Hierdie is 'n huis in 'n ander klas! Geleë in 'n cul de sac en is baie veilig. Behalwe dat dit baie ruim is, is dit ook pragtig versier om nie eers te praat van goed toegerus nie - enigiets denkbaar is tot die gaste se beskikking en daar is meer as genoeg eetgerei en breekware. Die uitsig vanuit die leefareas is asemrowend en letterlik 'n paar treë van die sand af. Rouxve is baie tegemoetkomend en die perfekte gasvrou. Sy het vroeg reeds die nodige inligting vir "self check in" deurgestuur en ons laat tuis voel nog lank voordat ons gearriveer het. Hierdie was die perfekte wegbreekakkommodasie vir ons as ouers saam met ons volwasse kinders. Ons het met swaar harte ons voetspore daar gelos maar met wonderlike herinneringe vertrek. Hoop om gou weer 'n draai daar te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd526370d1e7d6011a27e029b49fb5b5e813c20b6573a81ff8df9313724babf8cb381f632435c3e7518445132f686ae0b97ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 9 Van Zyl Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106684 24.886995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem