Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barn Owl Lodge Mjejane

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicolette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Barn Owl Lodge Mjejane
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Martin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Ek gaan definitief weer. So gou moontlik!

Barn Owl het alles, insluitend die fynste detail. Jy vat net klere, eet en drink goed. Alles is aan gedink toe die huis beplan is. Die swembad is skoon en het 'n asemrowende uitsig. Ons was geseën met leeus voor ons in die bos. Dit saam met al die ander diere wat voor ons verbygegaan het, het die naweek onvergeetlik gemaak. Daar was elke aand ook vuurvlieë wat ons vermaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barn Owl Lodge Mjejane se terugvoer

Dankie, Martin, and thank you for booking with us. We are glad that you had a wonderful time.
All the best, Nicolette

Barn Owl Lodge Mjejane
Louisa S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S
Saam met vriende

Awesome.

Nicolette wat die eienaar is van Barn Owl is 'n great host. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is so mooi en met alles toegerus. Netjies en 'n lekker kuierhuis. Ons sal 100% weer na Barn Owl Lodge toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barn Owl Lodge Mjejane se terugvoer

Hi Louisa
Thank you for the lovely review and for booking with us. I’m glad you had a wonderful time.
Wishing you everything of the best.
Nicolette

Barn Owl Lodge Mjejane
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hectorstraat 38, Leadwood Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99a3b4563165736f2334b2d3c175da9e36ca4b93df7c27efee4ce934aabe0549493e2c766651c9c14dcfad0e8beeadc7c1d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 38 Hector Street Leadwood Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.412374 31.671918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem