Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barry House on Riverton

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Barry House on Riverton
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maresa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa S
Saam met vriende

Verkwik jouself met 'n lekker kuiertjie op die plaas.

Pragtige rustige omgewing. Baie netjies en skoon. Alle noodsaaklikhede vir 'n lekker kuier is beskikbaar. Was baie bly oor daardie skottelgoedwasser!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Baie lekker.

Baie groen en mooi, genoeg plek vir almal om saam te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie Andre. Bly jy en jou familie het almal lekker gekuier en dat die inverter betyds geinstaleer was om die rugby te kon kyk. Vriendelike groete, Natasha en Duncan

Barry House on Riverton
Rulene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulene M
Saam met vriende

Lieflike plaashuis.

Fantastiese, tradisionele plaashuis met oorgenoeg spasie. Heerlike leefarea met tafeltennistafel, gerieflike buitebraaiplek, ruim en suite-slaapkamers met pragtige dekor. Dit was wonderlik om in so 'n huis te bly met so baie geskiedenis. Die gashere, Duncan en Natasha, was baie behulpsaam en binne bereik vir enige navrae. Die gastehuis is gerieflik geleë naby Robertson in 'n pragtige omgewing. Ons sien uit om weer daar te gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heineke Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heineke Z

Absoluut rustig, natuurskoon, omring deur bome en vars lug met die gerunnik van die koggelperd, Rudi. Was so 'n ontspannende ruskans.

Duncan en Natasha jul was die beste! Dankie vir die geselsies en die groot bederf vir die bruidspaar. Lieflike huis met alles en nog meer as wat ons nodig gehad het. Dankie ook aan die huishoudster vir ekstra takies verrig. 'n Fantastiese uitspantyd saam met die familie. Ons het die oop spasie en ruime baie geniet. Ons sal graag weer daar bly. Baie sterkte en seën vir julle op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Dit was 'n voorreg om vir jou en jou wonderlike familie te ontmoet! Alles van die beste vir julle en die pragtige bruidspaar.

Barry House on Riverton
Erasmus D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus D
Saam met vriende

Baie netjies, groot en gerieflik!

Baie lekker, die huis het baie spasie en is baie netjies. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie Erasmus,
Bly die huis was groot genoeg vir jou om lekker saam met al jou ou vriende te kuier voor jy (hopelik kan) terug keer na Nederland! Voorspoed met jou al jou reisplanne.
Vriendelike groete,
Natasha en Duncan

Barry House on Riverton
Ewerhardus K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ewerhardus K
Saam met vriende

Die huis is gerieflik ingerig. Ons was 10 persone en het die ou historiese huis baie geniet.

Kamers was netjies en goed ingerig. Braaihout was verskaf. Die huis leen hom tot 'n lekker saamkuier. Duncan en Natasha baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Dit was 'n voorreg om vir jou en jou vrou en vriende te ontmoet. Voorspoed en wees veilig in die moeilike tyd wat vir ons land voorlê.

Barry House on Riverton
Andries V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig, veral om die perde te sien.

Die huis is in 'n rustige omgewing. Die woonvertrekke en slaapkamers is keurig. Die gedekte tafel in die eetkamer was baie smaakvol. Ek sal weer daar wil ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Altyd wonderlike wanneer gaste die plaashuis so geniet en tyd maak om na die rivier toe te stap. Bly julle het die naburige wynplase ook besoek.

Barry House on Riverton
David F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F
Gesin met klein kinders

Spacious and wonderful place to stay. Very helpful and friendly hosts.

We loved our time at Barry House. Such a characterful house with lots of space and beautiful surroundings. The hosts were so helpful and friendly too, thanks!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ruim and wonderlike plek om te bly. Baie behulpsame en vriendelike gashere.

Ons het ons tyd liefgehad by Barry House. So 'n karaktervolle huis met baie ruimte en pragtige omgewing. Die leërskare was ook so vriendelik en dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Thank you for the lovely review David! We enjoyed meeting you and your wonderful family and it was great seeing the kids have such a marvelous time on the farm. Appreciate the granadilla growing tips! Hopefully the gazebo at the dam (our new project) will be covered the next time you visit and we will have sourced pallets for seating to enjoy the sunset. Kind regards, Natasha & Duncan

Barry House on Riverton
Johan M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier in die ou herehuis.

Die huis is pragtig gemeubileer, ons was mal oor die antieke stukke in die huis. Elke kamer met sy eie karakter. Die kombuis het al die nodige geriewe ingehad. Ons kon heerlik kuier op die stoep met sy mooi uitsig (en pragtige perde). Ons kan definitief Barry House aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Johan. Bly dat julle heerlik gekuier het! Vriendelike groete, Duncan

Barry House on Riverton
Liezel W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Plattelandse sjarme en styl.

Barry House is 'n stylvolle plaasopstal met 'n pragtige uitsig oor die berge en perde-kampe. Die personeel is hulpvaardig en vriendelik en die huis is toegerus met alles om jou verblyf daar gerieflik en moeite-vry te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H

Uitstekend.

Baie lekker verblyf met als wat mens nodig kan hê. Eienaars was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woordedit word opreg waardeer! Bly alles was in orde volgendes jou vereistes. Alles van die beste.

Vriendelike groete
Natasha en Duncan

Barry House on Riverton
Justine M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine M
Saam met vriende

Perfect group getaway.

A lovely weekend away spent in the most beautiful home. We had a wonderful time at Barry House and could not have asked for a better place to stay. The house was perfect for accommodating a large group and the hosts, Natasha and Duncan were welcoming and made sure we were all sorted. Can't wait to to back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

It is always a privilege to have guests who appreciate the beauty of the original farm homestead as much as we do. We will be honoured to have such a lovely group of friends visit again.

Barry House on Riverton
Kobus B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Fantasties.

Ons sal vir seker hierdie onthou vir die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Beste Kobus,

Baie dankie, ons is bly om te sien dit was gerieflik en dat jou firma lekker op die plaas gekuier het.

Vriendelike groete,
Natasha en Duncan Barry

Barry House on Riverton
Ronel R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met vriende

Die akkommodasie was van uitstaande gehalte.

Barry House on Riverton is pragtig, stylvol en propvol outydse sjarme. Die eienaars is gasvry en vriendelik en ons sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Altyd 'n plesier om nuwe vriende te maak! Bly julle het lekker gekuier en ons sien daarna uit om julle weer hier in die Wes Kaap te sien!

Barry House on Riverton
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Fantasties en onverbeterlik!

Ons is baie vriendelik ontvang en was soooo lekker verras met die pragtige, ruim huis en omgewing (selfs nog beter in lewende lywe as op die foto's!)!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Bly julle het almal lekker gekuier! Goed om te hoor dat ons fotos nie lieg nie en dat julle mooi verras was met die ruimte!

Barry House on Riverton
Willi (mev) I - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willi (mev) I

Fantasties.

Ons klomp gholfdames het verlore geraak in hierdie groot huis. Almal was meer as tevrede. Dis dié plek om te bly. Gholf naby, wynplase nog nader én van die beste restaurante. Dankie Natasha en Barry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Dankie engel! Ons het julle weskus gholfdames se geselskap en sin van humor ivm daai 'bunkers' baie geniet! Bly almal het lekker gekuier! Ons sien uit daarna om julle weer te sien met die volgende dames gholfdag op Robertson! Lekker jaar verder, Natasha & Duncan Barry

Barry House on Riverton
Monika V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

'n Plek waarheen jy beslis sal teruggaan.

Ons was 'n familie van 6 volwassenes en een 2 jarige kind. Die huis is so groot dat jy nie mekaar hoor nie. Jy het soveel spasie en dan ook heerlike kuiervertrekke. Die kamers is pragtig. Die rustigheid sal jou lank nog bybly. Daar is GEEN ander gaste nie - die perde wat net oorkant die huis wei skep so 'n rustige atmosfeer met die mooiste berge in die verte. In die aande kuier jy buite tot baie laat. Indien jy gou na die dorp toe wil gaan is dit net 4 km, maar dan is jy haastig terug. In kort, jy is vies as die tyd om is en jy weer huis toe moet gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Barry House on Riverton se terugvoer

Baie dankie vir u mooi skrywe Monika!

Dit is ‘n riem onder ons hart om te hoor dat ons gaste so lekker by Barry Huis gekuier het! Beslis ‘n voorreg om sulke wonderlike gaste te hê. Ons waardeer die tyd geneem om so ‘n mooi resensie te skryf en sien uit daarna om julle weer as gaste te bedien.

Vriendelike groete, Natasha & Duncan Barry

Barry House on Riverton
Vanaf R4 400
R4 400 R2 933
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 400
R4 400 R2 933
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 400
R4 400 R2 933
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barry House on Riverton Stud Farm R317, Bonnievale-weg, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXMy3opJ0YRwGyMd512rBn1NjgyiqfikvU4M11Tto6BpH1sBSp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R2 933 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 Barry House on Riverton Stud Farm R317 Bonnievale Rd 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.840316090844 19.931668046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem