LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karoo Art Hotel | LekkeSlaap
+58

Karoo Art Hotel

Hotel
Klein Karoo En Suite-Kamer
was R1 890
Vanaf R1 323
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Klein Karoo-kamer het sy eie badkamer in die kamer. Twee van die tipe kamers het baddens en storte en wasbakke, die res het slegs storte. Meeste van die kamers het 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 8 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 8 en 16 betaal R300 per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor inklokdatum: 100% kansellasiefooi.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 75% kansellasiefooi.
15 - 21 dae voor inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
22 - 30 dae voor inklokdatum: 25% kansellasiefooi.
31 of meer voor inklokdatum: 5% kansellasiefooi.

Groot Karoo En Suite-Kamer
was R2 420
Vanaf R1 694
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Groot Karoo-kamers is die ruimste kamers. Hulle het ekstra geriewe en bied koninggrootte-beddens wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Sommige het privaat balkonne met uitsigte oor Barrydale. Balkonne kan ongelukkig nie gewaarborg word nie, aangesien voorkeur gegee word aan diegene wat bespreek vir 2 nagte of meer. Een kamer het 'n klassieke Victoriaanse bad. Al die ander kamers het slegs storte. Al die Groot Karoo-kamers is op die eerste vloer en toegang word verkry deur trappe - daar is geen hysbakke in Barrydale nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 8 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 8 en 16 betaal R300 per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor inklokdatum: 100% kansellasiefooi.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 75% kansellasiefooi.
15 - 21 dae voor inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
22 - 30 dae voor inklokdatum: 25% kansellasiefooi.
31 of meer voor inklokdatum: 5% kansellasiefooi.

Tuin-suite
was R3 520
Vanaf R2 464
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuin-suite is die ruimste en mees moderne kamer in die hotel. Dit is 'n Zen-tipe kamer met 'n koel, oop spasie en glasdeure wat lei na 'n privaat binnehof met 'n dammetjie en skaduryke sitplek-area. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na regte privaatheid en plek om te lees en te ontspan. Spesiale kenmerk: 2 "ooh-la-la", hy-en-sy-buitestorte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen die ouderdom van 0 en 8 bly gratis. Kinders tussen die ouderdom van 8 en 16 betaal R300 per nag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

0 - 7 dae voor inklokdatum: 100% kansellasiefooi.
8 - 14 dae voor inklokdatum: 75% kansellasiefooi.
15 - 21 dae voor inklokdatum: 50% kansellasiefooi.
22 - 30 dae voor inklokdatum: 25% kansellasiefooi.
31 of meer voor inklokdatum: 5% kansellasiefooi.

was R1 890
Vanaf R1 323
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riebeeckstraat 30, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4YzdkODBlLWNkOTUtNDMxYy1hMmZjLWE0NWU4OTc0YWRjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 890, nou Vanaf R1 323  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 30 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.904896979521 20.719676669975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!