LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baruch Guesthouse on Lovell | LekkeSlaap
+95

Baruch Guesthouse on Lovell

3 resensies
Gastehuis
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Apr 2021 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lovell-laan 29, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 045 R1 534 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Baruch Guesthouse on Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid wynproe-venues en landgoedere, asook 'n paar geskiedkundige besienswaardighede.

Verblyf by Baruch word aangebied in 6 elegante kamers en 'n ateljeewoonstel. Die kamers in die gastehuis beskik elk oor of 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en 'n en suite-badkamer. Elke stylvolle kamer het ook gratis WiFi, 'n LCD-TV met DStv, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad, 'n haardroër, ingeboude internasionale kragprop-passtuk, en 'n elektroniese skootrekenaarkluis.

'n Kontinentale en/of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien en kan met aankoms bespreek word teen ’n addisionele koste. Die gastehuis het ook 'n groot swembad en buite-vermaakarea. Daar is ’n moderne raadsaal met plek vir 22 afgevaardigdes vir sakereisigers om te gebruik.

Ander sosiale geleenthede en funksies vir maksimum 50 gaste kan ook gereël word. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Baruch Gastehuis is die ideale plek om te gebruik as basis indien jy die geskiedkundige dorp se restaurante, winkels, galerye en museums wil verken.

Dit is ook net 5 minute se stap van die Stellenbosch MediClinic, Die Boord-winkelsentrum, en die Markotter-sportgronde af. Stellenbosch Gholfbaan is ook net 2 minute se ry vanaf die instansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Baruch Guesthouse on Lovell
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Lovell-laan 29, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baruch Guesthouse on Lovell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (vir 2 persone)
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lovell-laan 29, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5YjA5MWVlLTgyNGYtNDY0ZS04ZDAwLWVhMmY3N2VlNWM0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 045, nou Vanaf R1 534  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 29 Lovell Avenue Die Boord 7613 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.948029 18.8470939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!