- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Baruch Guesthouse Lovell bied hoë gehalte-verblyf in Stellenbosch.
Verblyf by Baruch Guesthouse Lovell word aangebied in 7 elegante kamers en 'n ateljeewoonstel. Die kamers in die gastehuis het lugversorging, 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke stylvolle kamer het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroegyskas en 'n yskas, 'n haardroër, ingeboude internasionale kragprop-passtuk, en 'n elektroniese kluis vir 'n skootrekenaar.
'n Kontinentale en/of volledige Engelse ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien en kan met aankoms teen ekstra koste bespreek word. Die gastehuis het ook 'n groot swembad en buite-kuierarea.
Vir die sakereisiger is daar 'n moderne raadsaalgeriewe vir tot 22 afgevaardigdes. Ander sosiale geleenthede en funksies vir maksimum 50 gaste kan ook gereël word. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Die Baruch Guesthouse is ook net 1 km vanaf Stellenbosch MediClinic en Mediclinic Stellenbosch Dagkliniek, Die Boord-winkelsentrum, en die Markotter-sportkompleks af. Stellenbosch Gholfbaan is ook net 2 km se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Gaste dink Baruch Guesthouse Lovell het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Lovell Avenue, Die Boord, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang