Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BassFeather Country Lodge

Kamp
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Kampeerplekke met uitstekende ablusie- en ontspanningsgeriewe, kragpunte, koue water, elektriese ligte, en watersportgeriewe. Daar is sowat 16 kampeerplekke langs die dam. Die dames-ablusiegeriewe bestaan uit 2 baddens, 2 storte, 3 wasbakke en 3 toilette en die mans-ablusiegeriewe het 3 storte, 2 toilette en 2 wasbakke.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerbasis en gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 4 mense in 4 enkelbeddens met 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet het 'n TV en 'n kombuisie met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe buite elke chalet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 4 mense in 4 enkelbeddens met 'n privaat ingang. Die badkamer het net 'n stort. Elke chalet het 'n TV, kombuisie met 'n stoof, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe buite elke chalet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 4
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het slaapplek vir 6 met 4 enkelbeddens op die eerste verdieping en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 6
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het slaapplek vir 6 met 4 enkelbeddens op die eerste verdieping en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het net 'n stort. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie met 'n stoof, yskas en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 3 mense in 'n enkelbed en 'n koninggrootte-bed met 'n privaat ingang. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Elke chalet het 'n TV, kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe buite elke chalet.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het slaapplek vir 6 met 4 enkelbeddens op die grondverdieping en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuisie met 'n stoof, yskas met 'n vriesgedeelte en 'n mikrogolfoond.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 7
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor die dam. Op die eerste verdieping is daar 'n oopplan-kamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is daar 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n sitarea met 'n oopplan-kombuis en 'n binnebraai. Daar is nog 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Chalet 8
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Chalets:
Inkloktyd: 14:00
Uitkloktyd: 10:00

Kampeer:
Inkloktyd: 13:00
Uitkloktyd: 11:00

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 173 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waldo Plaas, Reitz, 9810, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf30c509034d0f79a56f31e3e55d52c2f2e4f1bb96bd49ecafbb7aa8302430a315c915c1189ad45e84e2c3d2df30e62a447a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 Farm Waldo Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.8125 28.505
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem