Bateleur Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Denise P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, privaat en gerieflik.
Hans G - Des 2023
Algehele gradering
Soon, netjies.
Christa M - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik ruim, gemaklik, netjies en skoon.
Kobus B - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendeilke diens.
Ryan Rouxvé F - Des 2022
Algehele gradering
Voel baie veilig. Swembad is nie.
Leona D - Aug 2022
Algehele gradering
Privaat en baie gerieflik.
Lees meerAnita H - Jul 2022
Algehele gradering
Fijn verblijf in Windhoek.
John Albert M - Jan 2022
Algehele gradering
Great and friendly people.
Denise P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjiese verblyf.
Bateleur Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Denise.
Christiaan B - Aug 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, en sal dit enige tyd aan beveel vir enige iemand.
Casparus V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en niks kort gekom nie. Kan die verblyf aanbeveel selfs vir langer tydperk.
Elsabe K - Jun 2019
Algehele gradering
Stil area, netjies en veilig.
Hans G - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Pierre H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese plek en die verblyf is uitstekend.
Dolly B - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome guest house.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome gastehuis.
Uitstekende ontvangs, vriendelike gasheer Nicky. Net wat ons nodig het na 'n lang reis. Die huis was veel meer as wat ons verwag het. Ek sal hierdie plek beslis aan kollegas, vriende en familie aanbeveel. Uitstekende gasvryheid ook.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Desmond V - Okt 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend, netjies, en veilig. Waarde vir geld.
Suzette V - Okt 2018
Algehele gradering
Alles was nommerpas vir ons behoeftes.
Attie S - Jul 2018
Algehele gradering
Batteleur is die ideale verblyf tydens 'n besoek aan Windhoek.
Lourette C - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.
Frikkie B - Mei 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was regtig aangenaam.
Jaatje P - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmstraat 20, Suiderhof, Windhoek, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom