LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bauhenia Potchefstroom | LekkeSlaap
+42

Bauhenia Potchefstroom

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Bauhenia Potchefstroom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicole A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole A

Dit was besonders!

Ons het Spoegwolf gaan kyk en die eienaar van die Gastehuis was baie verwelkomend en het die tyd daarso baie gerieflik gemaak.

John M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfotable stop on a long journey.

The hosts could not have been more helpful with local info and making us feel at home. Lovely easy to reach setting, we really had a good stopover.

Trevor S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Enkelreisiger

Uitstekend.

Will definitely return.

Raymond C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond C
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig met 'n unieke karakter.

Kamer was baie netjies met 'n unieke ontwerp. My verblyf was baie lekker.

Shirley D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley D
Gesin met tieners

Uitstekende ontbyt!

Baie vriendelike en behulpsame personeel.

Minette C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C
Besigheidsreis

Largehearted hospitality to a beautifully restored and immaculately maintained late 1800's home.

We had an excellent three night stay while at a conference at North West University! We were efficiently and warmly received and directed to two large beautifully furnished rooms in a historical gem of a house. Jayde and mom, Chantal were extremely welcoming and helpful, utterly available but never intrusive. We loved the full breakfasts at their coffee and gift shop, Pronk, on the property. Generous portions, beautifully prepared and served with easy hospitality, always a kind and encouraging word and an extra cuppachino too, a perfect start to each day. Many thanks for being superb hosts in your beautiful university town!

Annemarie B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Saam met vriende

Pragtige huis. Heerlik privaat.

Dit is 'n pragtige huis met alles wat nodig is. Die ontbyt was heerlik. Ons het as vriende heerlik om die sitkamertafel gekuier en was letterlik minder as 10 minute weg van al die vertonings tydens Aardklop. Ek beveel dit vir seker aan!

Renate S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Saam met vriende

Rustig met lieflike atmosfeer.

Huislik, gemaklik en pragtig.

Christel A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel A
Enkelreisiger

Netjiese, ruim verblyf en vriendelike diens.

Jayde en haar span behulpsame dames, gaan uit hulp pad om jou verblyf gerieflik te maak. Heerlike ontbyt en pragtige, skoon en ruim kamer. Baie dankie!

Amelia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S
Gesin met tieners

Die historiese huis is pragtig en die eienaars vriendelik.

Fantastiese historiese huis met vriendelike eienaars. Ons sal definitief weer hier bly.

Loelanie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loelanie D

Perfek vir enige geleentheid.

Plek was net perfek vir ons. Skoon, vriendelik, gemaklik, lekker ontbyt.

Zelda V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met vriende

Pragtige, historiese huis en is met absolute gasvryheid ontvang.

Pragtig gerestoureerde huis, waarvan die kamers ruim en baie netjies is. Was net 'n plesier om daar te bly. Die eienaars is baie gasvry en die ontbyt van hoogstaande gehalte!

Elmarie L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Gesin met tieners

Pragtige skoon huis, ou houtvloere, mooi meubels - pragtig!

Baie mooi, pragtige huis, ruim kamers, mooi meubels, heerlike tuin en veilige parkering.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Elmarie,
Dit was baie lekker om jou en jou gesin by ons Gastehuis te verwelkom en ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Lorinda C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda C
Gesin met tieners

Was 'n wonderlike verblyf gewees!

Dit was 'n pragtige gastehuis met wonderlike mense wat ons tuis laat voel het.

Simonne B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonne B
Saam met vriende

Heerlike ervaring.

Ongelooflik lekker gebly en heerlike ontbyt. Baie mooi, skoon en netjies. Dankie!

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie vir die lekker terugvoer, dit maak ons Maandag sommer baie beter. Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê en julle is altyd welkom om weer te kom. Mooi dag.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Gert D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap!

Die was baie goeie waarde vir geld. Kamers mooi toegerus en ontbyt baie lekker. Ontvangs uit die boek.

Riaan B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Enkelreisiger

Baie mooi omgewing en rustig.

Die gastehuis is pragtig, die meubels en ander dekor is baie stylvol en die tuin is goed versorg. Die nr 1 keuse in Potchefstroom vir my.

Dr Deon V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Deon V
Enkelreisiger

Uitstekende diens.

Hartlike ontvangs. Kamer baie ruim en netjies. Gasvrou baie vriendelik en laat jou werklik tuis voel. Heerlike ontbyt. Het 2 nagte oorgebly, kamer was netjies versorg elke dag. Goeie linne. Versorgde omgewing, mooi tuin, veilige parkering. Naby winkelsentrums. Ek sal beslis weer daar tuis gaan. Beveel dit aan vir enige iemand.

Dr Deon V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Deon V
Enkelreisiger

Sielsrus.

Uiters netjiese gastehuis. Kamer is ruim, skoon en smaakvol. Alles is beskikbaar wat nodig is vir 'n goeie nagrus. Goeie koffie en tee beskikbaar in die kamer. Naby bekende restaurante. Vriendelike en persoonlike diens. Jayde laat jou baie welkom voel. Ontbyt is smaakvol en persoonlike aandag word gegee. Magdalena, Jayde se hulp, is vriendelik en behulpsaam. Ek het 2 nagte oorgeslaap en my kamer was 100% gereed die volgende dag na my werksverpligting. Ek beveel die gastehuis ten sterkste aan. Ek bly beslis in die toekoms weer daar. Mooi omgewing, mooi tuin, mooi plek!

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Dr. Deon,
Duisend dankies vir die mooi woorde. Dit is baie waardevol vir my, Magdalena en vir Bauhenia. Ons sien uit na toekomstige kuiers.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Estelle L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Die badkamer kort 'n asblik en plek om die handdoeke aan op te hang. Die deur wat vanuit die kamer na die gang toe gaan moet 'n blinder of gordyntjie kry.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer kritiek net soveel soos komplimente. Ek wil jou verseker ons gee gehoor daaraan en dit help ons om te verbeter en te groei.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Thys W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike tyd.

Jade is wonderlik, gasvry en hulpvaardig. 'n Pragtige, karaktervolle huis. Gaan kyk self.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Thys,
Ons waardeer jou mooi woorde opreg. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer te sien.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Francois V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Enkelreisiger

Baie gemakli, vriendelike diens.

Baie lekker gebly en die diens was vriendelik en baie behulpsaam. Kon nie vir meer vra nie, definitief baie goeie waarde vir geld.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Francois,
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken vir ons baie en ons sien uit daarna om jou weer by Bauhenia te verwelkom.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Johanna V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Gesin met tieners

Luukse, pragtige kamers en baie gasvry.

Pragtige, luukse kamers en baie sentraal geleë. Baie gasvrye eienaars. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Duisend dankies Hannelie.
Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Ettie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettie C
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld. Persoonlike diens het ons regtig tuis laat voel.

Pragtige kamers met oud moderne dekor. Gastehuis se ligging was perfek vir ons naweek aktiwiteite. Die persoonlike aandag waarmee ons ontvang en bedien is, was van hoogstaande gehalte.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Ettie,
Baie dankie vir die pragtige woorde.
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer by Bauhenia te ontvang.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Hannes O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Gesin met klein kinders

Gerieflike en pragtige akkommodasie.

Uitstekende waarde vir geld. Kamers gerieflik, skoon en netjies. Kos is keurig en heerlik voorgesit.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Hannes. Dit was lekker om julle by Bauhenia te kon he en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Groete,
Jayde

Bauhenia Potchefstroom
Cara L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is fantasties.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Cara,

Ons sien uit na jou volgende kuier by Bauhenia Gastehuis.

Groete,
Jayde

Bauhenia Potchefstroom
Monika V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Everything was in place and well organized.

We enjoyed a peaceful evening in a beautiful place. Thank you Bauhenia for your help with the other accommodation. Will visit again.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Thank you, Monika.
We look forward to hosting you again.

Kind regards,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Frances V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bauhenia was rustige aangename verblyf.

Bauhenia is 'n pragtige ou huis met moderne toebehore, baie goeie diens en vriendelikheid en ek sal dit vir enige een aanbeveel.

Hansie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en ontspannend gewees.

Het baie lekker gebly. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly in die toekoms.

Arie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V
Enkelreisiger

Bekostigbare goeie gehalteverblyf.

Veilige parkering. Vriendelike bestuur en staf. Netjiese, ruim, skoon kamer met die nodige geriewe. Sentraal geleë.

Michelle B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met vriende

Ongelooflike mooi gastehuis.

Baie lekker verblyf met uitstekende ligging.

Petro L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Enkelreisiger

Pragtige gastehuis, alles was 100% perfek.

Sal beslis weer hier gaan boek as ek Potchefstroom toe gaan.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Petro.
Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Jayde Scheepers

Bauhenia Potchefstroom
Kuschke V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuschke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in Potchefstroom.

Pragtige kamers, vriendelike staff en eienaars en lekkerste kos! Hulle sal ons weer sien.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Kuschke, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede en het hulle tydjie geniet.
Sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Groete,
Chantal Visser

Bauhenia Potchefstroom
Riana W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W
Gesin met tieners

Baie vriendelike gashere wat uit hul pad gegaan het om ons verblyf gerieflik en aangenaam te maak.

Die geriewe is van hoogstaande gehalte en is netjies onderhou. Voorts was heerlike ontbyt bedien , daar was selfs moeite gemaak om wegneem ontbyt voor te berei wat baie waardeer word. Ons het baie lekker gekuier en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan as ons Potch besoek. Die vriendelikheid van die gashere en personeel het ons verblyf net verder aangevul. Sal Bauhenia beslis onder vriende en kennisse aanbeveel.

Melanie D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Saam met vriende

Baie lekker gebly, waarde vir geld.

Jayde het ons vriendelik ontvang. Die ou huis en meubels is pragtig en baie ruim. Ons sal Bauhenia beslis aanbeveel vir ons vriende!

Pieter V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Gesin met tieners

Perfekte ligging en uitstekende diens.

Goeie ligging, uitstekende diens, ontbyt kan beter.

Sonja L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L
Enkelreisiger

Jade was baie gasvry en behulpsaam.

Jade het uit haar pad gegaan om my tuis te laat voel.

Rina R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina R

Werklik gemaklik en baie mooi.

Dit was 'n voorreg om in Bauhenia te bly en ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Ps Des S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ps Des S
Gesin met tieners

Truly a paradise away from home and a trip back into history.

I would definitely recommend this venue, from the booking, the reminders, the arrival to our departure, would be even better to stay longer than one night and as a family who travels a lot, we finally found a place that is better than what is advertised on the internet. If we ever have the opportunity to travel through Potchefstroom again then I know where we shall book in.

Christi L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi L
Gesin met klein kinders

Feels like home to me.

Mooiste mense, sal nooit weer anders dink oor gastehuis nie, glad nie a fan van gastehuise nie, maar hierdie het my hele verwysing geskuif, ewig dankbaar.

Alé S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies, billik.

Ons reis gereeld en Bauhenia bied waarde vir geld. Dis netjies, skoon, baie billik (veral as jy in ag neem dat die ontbyt ingesluit is) en die ligging is wonderlik. Ons het dit baie waardeer dat ons kleuter ook welkom was. Die tuin is lieflik en die diens was goed. Ek beveel dit beslis aan. Ons sal weer daar oornag.

Juliene M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliene M
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld!

Jade en haar man is wonderlike gashere en het ons verblyf spesiaal gemaak, meer as net die gewone gastehuis-oorslaap-ervaring! Die kamers, omgewing en etes is pragtig en uit die boonste rakke! Als wat jy nodig mag kry op 'n sakereis - 'n plekkie om veilig en goed te kan rus, lekker te slaap! Ek beveel Bauhenia verseker aan vir die res van my kollegas en vriende!

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dakie vir jou mooi woorde, Juliene.
Dit was vreeslik lekker om julle hier te hê, en julle is altyd welkom by Bauhenia.

Bauhenia Potchefstroom
Lisa D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Heerlik rustig en ontspannend.

Dit was 'n heerlike naweek. Die personeel was ongelooflik behulpsaam en aangenaam. Ontbyt was heerlik. Alhoewel dit langs 'n besige pad is, was dit baie rustig by die gastehuis.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Lisa. Ons sien uit daarna om jou weer eendag by Bauhenia te verwelkom.

Bauhenia Potchefstroom
Eska P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eska P

Ongelooflik.

Mense hierdie plek is ongelooflik met die beste diens, vriendelike mens mense, julle kan my bel enige tyd as julle hier wil bly, ek het nie woorde vir daardie eienaars nie, hulle verdien 7 goue sterre. Baie dankie julle.

Rachel S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het soos my eie huis gevoel!

Sien sterre.

Melanie W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol met 'n welkome huislike atmosfeer.

Baie mooi, goed beplande gastehuis. Mens voel sommer tuis as jy daar aankom. Ideaal vir gesinne met kinders. Goed geleë. Die gastehuis is naby die Universiteit asook die inkopiesentrum en eetplekke. Kan nie vir beter diens vra nie. Baie dankie, het dit baie geniet om by Bauhenia tuis te gaan.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie, Melanie. Kom kuier gerus weer!

Bauhenia Potchefstroom
Jaco Brits B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco Brits B
Besigheidsreis

Heel aangenaam.

Die gastehuis het ruim, netjiese en mooi gemeubileerde kamers. Die personeel is ook baie vriendelik.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie, Jaco. Kom kuier gerus weer!

Bauhenia Potchefstroom
Sharmaine C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine C

Gemaklike, mooi plek met vriendelike mense en onvermydelike netheid.

Dit was 'n asemrowende ervaring! Baie vriendelike eienaars en jy voel sommer dadelik deel van die familie. Ons sal beslis weer daar bly en dit aanbeveel aan almal!

Norman S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan en heerlike ontbyt gehad.

Sal weer ondersteun asook aanbeveel aan my vriende.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Norman, julle is altyd welkom!

Bauhenia Potchefstroom
Andre K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek onder baie bekwame bestuur van Jayde.

Baie netjiese plek onder baie bekwame bestuur van Jayde. Ons sal weer daar oorbly in die nabye toekoms. Sentraal geleë vir ons en ons sal meer gereeld hier kom bly terwyl ons kinders op universiteit is.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Bauhenia Potchefstroom
Riaan G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en heerlike ontbyt gehad, sal aanbeveel vir enige iemand.

Baie mooi gastehuis en baie gasvry.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie, Annamarie, dit was baie lekker om julle by ons te hê. Weet asb. dat julle altyd welkom is!

Bauhenia Potchefstroom
Ray E - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ray E
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld, maar kan aandag aan 'n paar kleinighede gee.

Die kamer was baie netjies en is goeie waarde vir geld. Die badkamer kort 'n paar kleinighede soos plek om handdoeke op te hand asook toiletpapier houer. Maar oor die algemeen goeie en veilige plek.

Phindiwe N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phindiwe N
Enkelreisiger

Fresh and crisp linen. Comfortable bed. I am scared of dogs, I am happy Jay took them away.

It would be safer to have a remote controlled gate especially if one comes back late at night. Ensure there is enough toilet paper in the bathroom. I had to use facial tissues found in one of the cupboards. Ensure the veranda floors are cleaned before serving breakfast from there.

Delarey V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens met pragtige geriewe.

Ek sal die Bauhenia span enige tyd ten sterkste aanbeveel. Puik diens. Puik ontbyt. Puik mense.

Marié B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié B
Gesin met tieners

Baie netjiese, gerieflike verblyf, ten volle toegerus. Heerlike ontbyt.

Netjiese, skoon akkommodasie en goeie waarde vir geld. Sal verseker weer hier oornag.

Andre D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Pragtig, netjies en skoon.

Die verblyf was baie lekker met rustige atmosfeer. Baie netjies en skoon en ontbyt baie lekker - goeie waarde vir geld. Sekuriteit moet definitief opgeskerp word - mure om gebou te laag - elektriese heining sal help en ingang by hek moet ook toegerus word met verkieslik 'n elektriese motor. Ons was ongelukkig om 'n inbraak te beleef gedurende ons verblyf, maar indien sekuriteit opgeskerp word, dan sal dit baie help.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Anette.
Dit was vir ons lekker om julle by Bauhenia te verwelkom. Ek is ook opgewonde om te deel dat ons al n paar stappe geneem het om die eiendom te beveilig. Julle volgende kuier is ek seker daarvan sal beter afloop.
Groete
Jayde.

Bauhenia Potchefstroom
Elri K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri K

Eksklusiwiteit teen 'n bekostigbare prys.

Heerlike, rustige atmosfeer in keurig gemeubileerde kamers. Die ou Voortrekkerhuis met sy ryke geskiedenis is pragtig gerestoureer. Mens kan maar nie help om nostalgies te voel wanneer jy na die gekoer van die duiwe op die koel stoep luister nie. Die gasvrou en personeel is professioneel dog uiters vriendelik en behulpsaam - ons het onmiddellik tuis gevoel. Dankie vir 'n heerlike wegbreek. Ons sal beslis weer gaan.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie Elri, ons sien uit na julle volgende kuier by Bauhenia Gastehuis.
Groete,
Jayde.

Bauhenia Potchefstroom
Lizette V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Warm, welkom, skoon, mooi, lekker ontbyt.

Ons was aangenaam verras! Skoon, mooi, verwelkomend. Dankie Jade, jy is 'n wonderlike gasvrou.

Bauhenia Potchefstroom's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap Lizette.
Dit was vir ons so lekker om julle by Bauhenia te bederf vir die kort tydjie.
Ek sien uit na julle volgende kuier.
Bauhenia Groete.

Bauhenia Potchefstroom
was R990
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R990
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R990
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude 36, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATGhBYfCgUFVlAnQEno7fz9kPbzY4BMNOlhcCChm7uT54UM6WDR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990, nou Vanaf R792  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 36 Beyers Naude Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.707774 27.091719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!