Bavaria Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

In die hartjie van een van Nelspruit se boomryke voorstede lê Bavaria Guest House, 'n 3-ster-blyplek wat naby al die geriewe en al die besienswaardighede geleë is.

Bavaria Guest House het 10 kamers, elk met lugversorging en en suite-badkamers wat toegerus is met DStv en 'n eerlikheidskroegie. Die kamers het 'n stoep wat oor die skitterende swembad uitkyk.

Die gastehuis is in 'n stil deel van Nelspruit geleë en die parkeerplek is onderdak en baie veilig. Die Krugerwildtuin is slegs 35 minute en Chimp Eden 15 minute van ons af.

Nelspruit self is 'n groot stad, maar steeds 'n aangename omgewing om in te bly. Dit is omring deur weelderige bosareas en die jakarandas en pers Bougainvilleas staan al langs die strate af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bavaria Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R625 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false