LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis | LekkeSlaap
+14

Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis is in die Baviaanskloof Natuurreservaat en bied 'n lekker wegbreek uit die stad.

Die plaashuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Daar is matrasse beskikbaar en nog 'n enkelbed en sitkamerstel in die sitkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is genoeg slaapplek vir 12 persone.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, breekware en eetgerei. Verder het die huis 'n eetkamerstel vir 6 gaste, WiFi en daar is 'n ingeboude braai met 'n tafel en bankies op die stoep. Gaste kan in die rivier afkoel op warm dae.

Slaapplek

’n Bespreking by Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Area 3
Plek vir 4 persone
4 xEkstra enkelmatras

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kleinpoort Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R3 500
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort Plaas, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt3gDgjUuQgWlBAZpxlhDzx0y47Y6InmF5zu1VPSpWy0GgzEDl2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (vir 12 persone) 1 5 1 5 Kleinpoort Farm Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.550284 24.021153
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!