Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviana Beach Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Charl R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 sterre. Baie mooi plekkie op die strand. Ons het baie lekker gebly. Belinda is 'n fantastiese gasvrou. Ongelukkig het ons net vir een aand bespreek. Sal weer wil gaan, maar die keer vir 'n paar dae langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Ons het heerlik tuisgegaan by Belinda en Archie. Dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik geriewe en diens met mooi see uitsig. Wonderlike see uitsig. Baie vriendelike diens. Veilige motorhuis vir ekstra fooi. Baie lekker gebly met baie natuurlike plantegroei, blomme en voëls tussen die huisie en die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jill M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

'n Baie lekker verblyf. Stil en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die blyplek is skoon en netjies en het al die nodige geriewe. Dit kyk uit op die baai en die uitsig is pragtig. Ons kon die branders in ons slaapkamer hoor. Baie mooi paadjies na die see vir 'n wandeling. Die gasvrou is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en seker te maak dat daar aan al ons behoeftes voldoen word. Die stilte en rustigheid van die plek is wat ons nodig gehad het om te kon rus en ontspan. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie A
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Mooiste dorpie, beste sonsondergange en blomme. Ek het 'n wonderlike tyd gehad, die verblyf is baie mooi ingerig en vreeslik gerieflik. Baie dankie vir die wonderlike twee dae wat ek daar kon spandeer. Jacobsbaai is uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Baviana Beach Lodge
Baie dankie vir die mooi resensie Elmarie. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer en ek is bly dat jy dit geniet het. Hoop om jou gou weer te sien. Baie groete. Belinda

Lisa G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Pragtige plek by die see. Alles is mooi uitgedek en die uitsig van die Jutten kamer is wonderlik. Die instansie het maklike toegang tot die strand en 'n kusroete wat jou in en uit neem tussen die pragtige baaie by Jacobsbaai. Die enigste probleem is dat ons net tyd gehad het vir een aand! Maar ons beplan om volgende keer terug te wees vir 'n langer verblyf. Die gasheer, Belinda, was vriendelik en behulpsaam. Die wifi was onderbroke, maar daar word glo kabels in die area gelê vir vesel, so hopelik sal daardie probleem opgelos word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie lekker oornagplek vir 'n toerreisiger. Blommetoer 2021. Baie sentraal en toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantasties! Pragtige plek, goeie diens, skoon en netjies! Baie dankie Belinda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie lekker gebly en gekuier. Die see-uitsig was baie mooi uit die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike D
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2021

Great accommodation with a fantastic view of the sea. Easy walk to the shore, with beautiful vegetation and birdlife. Neat and pleasant accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 18, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57b784b14f1c83e974655f1e979471c018a0f015d75e8d7bc3888583735de2dec6c9378334d871125cace0cbd3e2d26790a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 18 Baviaantjie Bend Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.974391478094 17.885718047619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang